PLASING Flashcards
1
Q
Betekenis van plasing (2)
A
- Geselekteerde kandidate word geplaas waar hulle optimaal sal funksioneer en waarde toevoeg tot die onderneming.
- ‘n Spesifieke werk word aan die gekose kandidaat toegeken.
2
Q
Plasing prosedure (2)
A
- Werkgewer moet spesifieke verantwoordelikhede van die werknemer se nuwe posisie uiteensit.
- Die werkgewer moet die verhouding tussen die verwagtinge van die posisie en die bevoegdhede van die werknemer bepaal
3
Q
Belangrikheid van opleiding (4)
A
- Die werknemer wat die nodige opleiding ontvang, is meer in staat om in hul werk te presteer.
- Die belegging in opleiding wat ‘n maatskappy maak, toon werknemers dat hulle waardeer word.
- ‘n Effektiewe opleidingsprogram laat werknemers toe om hul waardighede te versterk.
- Produktiwiteit verhoog gewoonlik wanneer die menslike hulpbronfunksie opleidingskursusse implementeer.