DIVERSIFIKASIE STRATEGIE Flashcards
1
Q
Konsentriese diversifikasie (1)
A
- Die besigheid voeg ‘n nuwe produk of diens by wat verband hou met bestaande produkte en wat ‘n beroep sal doen op nuwe kliente.
2
Q
Horisontale diversifikasie (2)
A
- Die besigheid voeg nuwe produkte of dienste wat nie verband hou met bestaande produkte, maar wat ‘n beroep mag doen op bestaande kliente.
- Kom voor wanneer ‘n besigheid ‘n ander besigheid oorneem of saamsmelt met ‘n wat in dieselfde produksie stadium is.
3
Q
Konglomeraat diversifikasie (1)
A
- Verspreiding van konglomeraat beteken dat ‘n besigheid groei in nuwe produkte, dienste en markte. (TFG - Micheal Lewis)