GEHALTE SIRKELS IN TGB Flashcards
1
Q
Belangrikheid van gehalte sirkels in TGB (4)
A
- Ondersoek probleme en stel oplossings voor vir bestuur.
- Verbeter die kwaliteit van produkte deur gereelde hersiening van kwaliteitsprosesse.
- Verminder koste van ontslag op die langtermyn.
- Verhoog die vraag na produkte en dienste van die onderneming.