KEURING Flashcards
1
Q
Keuringsprosedure (10)
A
- Bepaal assesseringskriteria.
- Aansoekers CV’s indien.
- Sorteer die CV’s volgens kriteria.
- Sif aansoeke wat aan minimum vereistes voldoen.
- Voorlopige onderhoude.
- Verwysingstoetse om CV te verifeer.
- Stel ‘n kortlys op van kandidate.
- Nooi kortlys kandidate vir onderhoud.
- Skriftelike aanbod word aan gekose kandidaat gemaak.
- Lig onsuksesvolle aansoekers in.
2
Q
Doel van onderhoud (4)
A
- Verkry inligting oor sterk en swakpunte van elke kandidaat.
- Help die werkgewer om ‘n ingeligte besluit te neem oor die mees geskikte kandidaat.
- Vergelyk inligting wat deur die aansoeker aan die werkvereistes verskaf word.
- Om ‘n kandidaat se geskiktheid vir die werk te bepaal.
3
Q
Rol van die onderhoudvoerder VOOR die onderhoud (4)
A
- Die onderhoudvoerder moet ‘n kern stek vrae ontwikkel op grond van die vaardighede wat benodig word.
- Bespreek en berei die lokaal vir die onderhoud voor.
- Verifieer die CV van elke kandidaat vir enigiets wat moontlik verduidelik moet word.
- Lig alle kortlys kandidate in kennis van die datum en plek van die onderhoud.
4
Q
Rol van onderhoudvoerder TYDENS die onderhoud (4)
A
- Ken elke kandidaat dieselfde hoeveelheid tyd toe.
- Verduidelik die doel van die onderhoud aan die paneel en die kandidaat.
- Rekordeer kandidaat se antwoorde vir toekomstige verwysing.
- Moenie die ondervraagde mislei nie.
5
Q
Rol van onderhoudkandidaat TYDENS die onderhoud (4)
A
- Groet die onderhoudvoerder met die naam met ‘n stewige handdruk.
- Maak oogkontak en hou goeie postuur.
- Vra duidelikheidsvrae.
- Wees eerlike oor foute en verduidelik hoe jy dit hanteer.