INTENSIEWE STRATEGIEE Flashcards
1
Q
Markpenetrasie (1)
A
- Nuwe produkte penetreer ‘n bestaande mark teen ‘n lae prys totdat dit bekend is aan die kliente en dan verhoog die pryse.
2
Q
Markontwikkeling (1)
A
- Dit is ‘n groeistrategie waar besighede daarop gemik is om sy bestaande produkte op nuwe markte te verkoop.
3
Q
Produk ontwikkeling (1)
A
- Dit is ‘n groeistrategie waar besighede poog om nuwe produkte in bestaande markte bekend te stel.