DEFENSIEWE STRATEGIE Flashcards
1
Q
Ontbondeling (2)
A
- Die besigheid verkoop sommige afdelings wat nie meer winsgewend is nie.
- Proses wat gebruik word om sy belegging in ‘n ander besigheid te onttrek.
2
Q
Aflegging (1)
A
- Beeindiging van die dienskontrakte van werknemers vir bedryfs redes.
3
Q
Likwidasie (1)
A
- Alle bates word verkoop om krediteure te betaal weens ‘n gebrek aan kontantvloei.