KWALITEITSAANWYSERS (BESIGHEIDSFUNKSIES) Flashcards

1
Q

Algemene bestuursfunksie (4)

A
  1. Monitor effektiewe strategiese planne.
  2. Leer oor veranderinge in die besigheidsomgewing op ‘n deurlopende basis.
  3. Gedeeltelike visie, missie en waardes effektief te kommunikeer.
  4. Gee rigting en vestig prioriteite vir hul besigheid.
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Produksie funksie (4)

A
  1. Verskaf hoe kwalitiet dienste en produkte volgens spesifikasies.
  2. Die produksieprosesse van ‘n onderneming moet korrek gedoen word deur behoorlike produksie beplanning en beheer.
  3. Gebruik masjiene en toerusting optimaal.
  4. Bereken die produksiekoste akkuraat.
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Aankoop funksie (4)

A
  1. Koop grondstowwe in grootmaat teen laer pryse.
  2. Kies betroubare verskaffers wat die beste gehalte grondstowwe teen billike pryse lewer.
  3. Monitor en rapporteer oor minimum voorraadvlakke om voorraadtekorte te voorkom.
  4. Effektiewe koordinasie tussen aankope- en produksiedepartemente sodat aankopepersoneel die vereistes van die produksieproses verstaan.
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Bemarkingfunksie (4)

A
  1. Verhoging van hul markaandeel.
  2. Wen kliente deur hul behoeftes te bevredig.
  3. Voldoening aan etiese reklamepraktyke wanneer produkte bevorder word.
  4. Onderskeidende produkte om meer kliente te lok.
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Finansiele funksie (4)

A
  1. Verkry kapitaal uit die mees geskikte bronne.
  2. Onderhandel beter rentekoerse om finansiele koste te beheer.
  3. Ontleed strategiee om winsgewendheid te verhoog.
  4. Stel gereelde akkurate finansiele state op.
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Openbare betrekkinge funksie (4)

A
  1. Verskaffing van gereelde persvrystellings.
  2. Implementeer volhoubare KMI programme.
  3. Lewer kwaliteit goedere en dienste wat die handelsmerk met kliente bevorder.
  4. Nakoming van onlangse wetgewing bv. SEB voldoen.
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Administrasie funksie (4)

A
  1. Vinnige en betroubare data-insameling en verwerkingstelsels.
  2. Maak betyds betroubare inligting aan die bestuur beskikbaar.
  3. Hanteer klagtes vinnig en effektief.
  4. Gebruik moderne tegnologiese doeltreffend.
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Menslike hulpron funksie (4)

A
  1. Verseker regverdige en billike keuringsproses.
  2. Billike vergoedingspakkette wat in lyn is met die bedryf.
  3. Bied prestasie aansporings aan personeel om produktiwiteit te verhoog.
  4. Goeie verhouding met werknemers.
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly