BREEDBASIS SWART EKONOMIESE INDIENSNEMINGSWET Flashcards

1
Q

Doel van die BBSEB (4)

A
  1. Stel rykdom in bree trekke oor alle bevolkingsgroepe beskikbaar.
  2. Omskep areas wat die regering ‘n platform bied om billike verspreiding van welvaart te bring.
  3. Laat die ontwikkeling van Goeie Praktykskodes toe.
  4. Dit beoog om ongelykheid in die Suid-Afrikaanse ekonomie aan te spreek.
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

BBSEB pilare (5)

A
  1. Bestuursbeheer
  2. Eienaarskap
  3. Vaardigheidsontwikkeling
  4. Onderneming en verskaffer ontwikkeling
  5. Sosio-ekonomiese ontwikkeling
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Bestuursbeheer (4)

A
  1. Stel swart mense in senior uitvoerende posisies aan.
  2. Betrek swart mense in die besluitnemingsproses.
  3. Verseker dat swart vroue in die bestuur verteenwoordig word.
  4. Besighede moet verseker dat transformasie op alle vlakke geimplementeer word.
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Eienaarskap (4)

A
  1. Besighede moet swart mense in aandeelhouding insluit.
  2. Moedig klein swart beleggers aan om in groot maatskappye te belê en eienaarskap te deel.
  3. Meer geleenthede word geskep vir swart mense om eienaars te word.
  4. OBE’s met ‘n eienaarskap van 50% of meer swart mense word bevorder tot vlak 3 van die SEB-telkaart.
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Vaardigheidsontwikkeling (4)

A
  1. Besighede moet swart werknemers betrek by vaardigheidsontwikkelingsinisiatiewe.
  2. Voorsien leerderskappe en leerprogramme aan swart werknemers.
  3. Besighede moet 1% van hul betaalstaat bydra om die vaardigheidsontwikkeling te befonds.
  4. Besigheidsvoordele uit die verhoogde grootte van geskoolde werkers.
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Onderneming en verskaffer ontwikkeling (4)

A
  1. Besighede moet werk skep, aangesien verskaffer ontwikkeling plaaslike vervaardiging bevorder.
  2. Identifiseer verskaffers in swart besit wat goedere en dienste kan lewer.
  3. Uitkontrakteer dienste aan verskaffers wat voldoen aan BBSEB.
  4. Ondernemings word aangemoedig om KMMO’s van swart besit te ondesteun.
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Sosio-ekonomiese ontwikkeling (2)

A
  1. Besighede moet KMI fokus op kritieke areas wat groei en ontwikkeling in die land kan beinvloed.
  2. Hulle moet skaars KMI-hulpbronne versprei aan geselekteerde begunstigdes in die gemeenskap.
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Onderskei tussen SEB en BBSEB (4)

A

SEB:
1. Is ‘n regeringsbeleid wat nie afdwingbaar is nie.
2. Bevoordeel slegs ‘n paar voorheen benadeelde mense in die ekonomie.
3. Min voorheen benadeelde persone deel in die rykdom van die ekonomie.
4. Fokus op drie pilare wat nie alle voorheen benadeelde persone insluit nie.

BBSEB:
1. Dit is ‘n wet wat afdwingbaar is.
2. Moedig ‘n wyer groep voorheen benadeelde persone aan in die ekonomie.
3. Doel is om die land se rykdom te verdeel oor ‘n breer spektrum van die samelewing.
4. Fokus op vyf pilare wat alle sektore van die samelewing insluit.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly