SALARISBEPALING Flashcards

1
Q

Stukwerk (3)

A
  1. Werkers word betaal volgens die aantal items wat geproduseer word.
  2. Werkers word nie vergoed vir die aantal ure gewerk nie, ongeag hoe lank dit nodig is om die items te maak.
  3. Meestal gebruik in fabrieke.
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Tydverwant (3)

A
  1. Werkers word betaal vir die hoeveelheid tyd wat hulle spandeer op die werk.
  2. Werkers met dieselfde kwalifikasies word op salarisskale betaal ongeag die hoeveelheid werk wat gedoen word.
  3. Baie private en openbare ondernemings gebruik hierdie metode.
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Skakeling tussen salarisbepaling en WBD (4)

A
  1. Die WBD stel voorwaardes neer wat billike arbeid en menslike hulpbronne praktyke verseker.
  2. Betaling van salarisse moet gegrond wees op of die werknemer permanent of in diens is op ‘n vaste kontrak.
  3. Besighede word veronderstel om LBS van die werknemers se belasbare salarisse af te trek.
  4. WBD beskryf wetgewing, soos die dienskontrak, wat salarisbepaling kan beinvloed.
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly