BEPLAN-DOEN-KYK-AKSIE Flashcards

1
Q

Beplan (4)

A
  1. Die besigheid moet die probleme identifiseer.
  2. Ontwikkel ‘n plan vir verbetering van prosesse en stelsels.
  3. Beantwoord vrae soos ‘wat om te doen’ en ‘hoe om dit te doen’.
  4. Beplan die metode en benadering.
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Doen (4)

A
  1. Implementeer die prosesse en stelsels.
  2. Kontroleer en ontleed.
  3. Gebruik data om die resultate van verandering te analiseer.
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Kontroleer (2)

A
  1. Kyk of die prosesse doeltreffend werk.
  2. Die besigheid moet assesseer, kontroleer en vasstel of dit volgens plan gaan.
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Aksie (4)

A

1.Institisionaliseer die verbetering.
2. Stel strategiee uit oor hoe om voortdurend te verbeter.
3. Indien die verandering suksesvol was, implementeer dit op ‘n wyer skaal.
4. Herhaal die proses voortdurend.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly