WERWING Flashcards

1
Q

Betekenis van werwing (2)

A
  1. Werwing is die proses wat deur besighede gebruik word om vakatures in die besigheid te identifiseer en geskikte kandidate daarvoor te lok.
  2. Besighede kan kies om ‘n interne of eksterne werwingsmetode te gebruik, afhangende van die aard van die vakature.
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Werwingsprosedure (4)

A
  1. Die MHB moet die posbeskrywing voorberei om werwingsbehoeftes te identifiseer.
  2. MHB moet die posspesifikasie en posbeskrywing aandui om geskikte kandidate te lok.
  3. Berei ‘n posanalise voor, wat posspesifikasies en posbeskrywing insluit.
  4. Indien interne werwing onsuksesvol is, moet eksterne werwing oorweeg word.
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Verskille tussen posbeskrywing en posspesifikasie (3)

A

Posbeskrywing:
1. Beskryf pligte van ‘n spesifieke werk.
2. Skriftelike beskrywing van die werk en sy vereistes.
3. Beskryf sleutelprestasie areas bv. werktitel, werksomnstandighede.

Posspesifikasie:
1. Spesifiseer die minimum aanvaarbare vaardighede wat nodig is vir die werk.
2. Skriftelike beskrywing van spesifieke kwalifikasies wat benodig word.
3. Beskryf sleutelvereistes bv. formele kwalifikasies, werk ongewone ure.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Bronne van interne werwing (4)

A
  1. Interne e-posse
  2. Word of mouth
  3. Kennisgewingbord van besigheid
  4. Besigheid se nuusbrief
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Positiewe impak van interne werwing (4)

A
  1. Goedkoper en vinniger om die pos te vul.
  2. Plasing is maklik aangesien bestuur die werknemers se vaardighede klaar ken.
  3. Bied geleenthede vir loopbaanpaaie binne die besigheid.
  4. Die werknemer het reeds begrip van hoe die besigheid werk.
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Negatiewe impak van interne werwing (4)

A
  1. Die bevordering van ‘n werknemer kan jaloesie onder ander werknemers veroorsaak.
  2. Die aantal aansoekers om uit te kies, is beperk tot bestaande personeel.
  3. Dit kan die deur toemaak vir nuwe idees van buitestaanders.
  4. Werknemers wat nie bevorder word nie, kan gedemotiveer voel.
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Bronne van eksterne werwing (4)

A
  1. Werwingsagentskappe (CAREERS24)
  2. Advertensieborde
  3. Sosiale media
  4. Netwerke
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Positiewe impak van eksterne werwing (4)

A
  1. Nuwe kandidate bring nuwe talente in die besigheid.
  2. Daar is groter aantal kandidate om van te kies.
  3. Daar is beter kans om ‘n geskikte kandidaat met die vereistes te kry, wat nie opleiding benodig nie, wat koste verminder.
  4. Dit kan besighede help om regstellende aksies en BBSEB-teikens te bereik.
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Negatiewe impak van eksterne werwing (4)

A
  1. Eksterne bronne kan duur wees.
  2. Inligting oor CV’s mag dalk nie betroubaar wees nie.
  3. Nuwe kandidate neem gewoonlik langer om aan te pas by ‘n nuwe werksomgewing.
  4. Werwingsproses duur langer as agtergrondtoetse uitgevoer moet word.
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly