GEHALTE KONSEPTE Flashcards
1
Q
Gehalte (2)
A
- Dit verwys na ‘n produk of diens se vermoe om ‘n spesifieke behoefte te bevredig.
- Dit word gemeet aan spesifieke kriteria soos fisiese voorkoms.
2
Q
Gehaltebeheer (3)
A
- ‘n Stelsel wat die verlangde gehalte verseker, nagekom word deur die finale produk te inspekteer.
- Sluit in teikens van prestasie en stel regstellende maatreels in.
- Kontroleer grondstowwe om te verseker dat hoe gehalte standaarde gehandhaaf word.
3
Q
Gehalteversekering (3)
A
- Kontrolering uitgevoer tydens en na produksieproses.
- Verseker dat standaarde in elke stadium van die proses nagekom is.
- Verseker dat elke proses daarop gemik is om die produk die eerste keer reg te kry.
4
Q
Gehaltebestuur (2)
A
- Verwys na tegnieke om die kwaliteit van die produk te verbeter.
- Doel is om te verseker dat die gehalte konstant is.
5
Q
Gehalteprestasie (2)
A
- Totale prestasie van elke departement gemeet aan die gespesifiseerde standaarde.
- Kan bereik word indien alle departemente saamwerk volgens dieselfde kwaliteitsstandaarde.
6
Q
Gehaltebestuurstelsels (1)
A
- Alle beleide, prosesse, strategiee en hulpbronne wat benodig word om konstante gehaltebestuur toe te pas.
7
Q
Voordele van ‘n goeie gehalte bestuurstelsel (4)
A
- Doeltreffende klientediens word gelewer, wat lei tot verhoogde klantetevredenheid.
- Tyd en hulpbronne word doeltreffend gebruik.
- Produktiwiteit verhoog deur behoorlike tydsbestuur en gebruik van hoe gehalte hulpbronne.
- Besigheidsdoelwitte kan bereik word.