SEKTORE Flashcards
1
Q
Primere sektor (2)
A
- Hierdie sektor handel oor die ontginning van grondstowwe.
- Voorbeelde is: mynbou, visvang, lanbou, bosbou en boerdery.
2
Q
Sekondere sektor (2)
A
- Hierdie besigheidsektor is verantwoordelik vir die verandering van die grondstowwe tot bruikbare produkte.
- Voorbeelde is: vervaardiging, klere, voedselverwerking, bou en konstruksie.
3
Q
Tersiere sektor (2)
A
- Hierdie sektor lewer dienste aan die publiek en besighede.
- Voorbeelde is: verspreiding, bank-, versekerings-, toerisme-, vervoer-, vermaak-, kleinhandel- en regsdienste.