IMPAK VAN VOLDOENDE FINANSIERING EN KAPASITEIT Flashcards

1
Q

Positiewe impak (4)

A
  1. Groot ondernemings het genoegsame finansiering om alles te toets voor implementering.
  2. Hulle kan bekostig om stelsels in plek te he om foute in prosesse in produkte te voorkom.
  3. Kan produknavorsing en marknavorsing bekostig om inligting te versamel.
  4. Kan bekostig om kwaliteit grondstowwe en toerusting aan te koop.
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Negatiewe impak (2)

A
  1. As die vraag na die maatskappy se produk toeneem, begin die bestelling vinniger as wat verwag word, en die maatskappy het nie die kapitaal wat benodig word om die voorraad te finansier om die bestelling te vul nie.
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly