IMPAK VAN MONITERING EN EVALUERING VAN GEHALTEPROSESSE Flashcards
1
Q
Positiewe impak (4)
A
- Voorkom produkafwykings en vermorsing.
- Kan toegerus wees om dinge die regte tyd reg te kry.
- Verbeter prestasie en handhaaf hoe kwaliteitstandaarde.
- Verbeter huidige en toekomstige bestuur en kwaliteitimpak.
2
Q
Negatiewe impak (4)
A
- Groot besighede word dikwels verdeel en die departemente werk in kompartemente.
- Dit is moeilik om met almal te kommunikeer.
- Dit neem dikwels langer om probleme op te spoor of op swakhede te reageer.
- Dit is nie lewensvatbaar om die kwaliteit van al die produkte na te gaan nie.