PORTER SE VYF KRAGTE Flashcards
1
Q
Krag van verskaffers (3)
A
- ‘n Besigheid moet die krag van verskaffers bepaal om pryse te beinvloed.
- Hoe kragtiger die verskaffers, hoe minder beheer het die besigheid oor hulle.
- Hoe kleiner die aantal verskaffers, hoe sterker mag hulle wees omdat die keuse van verskaffers, beperk mag word.
2
Q
Krag van kopers (2)
A
- Kopers wat in grootmaat koop, kan onderhandel vir pryse in hul guns, met aankope.
- Die besigheid moet bepaal hoe maklik dit is vir kopers om pryse te verlaag.
3
Q
Krag van mededingers (2)
A
- Mededingende wedywering verwys na die aantal mededingers en hul vermoe om die mark te beinvloed.
- As mededingers ‘n unieke produk sal hulle groter krag he.
4
Q
Bedreiging van substitusie (2)
A
- As die besigheid se produk maklik vervang kan word, verswak dit die krag van die besigheid in die mark.
- Unieke produk sal nie deur plaasvervangingsprodukte bedreig word nie.
5
Q
Bedreiging van nuwe toetreders tot die mark (2)
A
- Die krag sal afhang van hoe maklik dit is vir nuwe besighede om die mark te betree.
- Nuwe mededingers kan vinnig die mark betree, aangesien dit min tyd verg om die mark te betree.