WET OP BASIESE DIENSVOORWAARDES Flashcards
1
Q
Doel van die WBD (4)
A
- Verskaf duidelike diensvoorwaardes vir werkgewers en werknemers.
- Stel minimum vereistes vir die dienskontrak.
- Reguleer die reg op billike arbeidspraktyke soos uiteengesit in die Grondwet.
- Bevorder ekonomiese ontwikkeling en sosiale geregtigheid.
2
Q
Positiewe impak van die WBD (4)
A
- Skep ‘n raamwerk van aanvaarbare indiensnemingspraktyke.
- Bevorder regverdige behandeling van werknemers in die besigheid.
- Moedig konsultasie tussen werkgewers en werknemers aan.
- Die reels en regulasies is baie spesifiek, wat die werkgewer duidelik rig hoe om werkskeppingsvraagstukke te hanteer.
3
Q
Negatiewe impak van die WBD (4)
A
- Die opstel van ‘n dienskontrak kan tydrowend en duur wees.
- Besighede kan werverskaffing negatief beskou en mag dit nie implementeer nie, wat lei tot boetes.
- Geen werkgewer mag ‘n werknemer dwing om meer as 45 uur per week te werk nie.
- Besighede wat nie aan die Wet voldoen nie, kan van hoe boetes aangekla word, wat hul kontantvloei negatief kan beinvloed.
4
Q
Diskriminerende aksies volgens die WBD (4)
A
- Verbied werkers om lone en salarisse met ander te bespreek.
- Voorkoming van werkers om toegang tot dienskontrakte te hê.
- Weier om ‘n geldige mediese sertifikaat van ‘n siekwerker te anvaar.
- Weier om ‘n werker se gesinsverantwoordikeheid te gee.
5
Q
Strawwe as nie aan WBD voldoen nie (2)
A
- Die Direkteur-generaal kan die nakomingsbevel ooreenstem.
- Arbeidsinspekteurs mag ‘n nakomingsbevel dien deur aan die Departement van Arbeid te skryf.
6
Q
Maniere waarop aan WBD kan voldoen (4)
A
- Werkers moet dubbel kry as hulle werk op Sondae en tydens openbare vakansiedae.
- Besighede mag nie kinders onder die ouderdom van 15 in diens neem nie.
- Hulle moet ‘n 60 minute reek hê na 5 ure se werk.
- Werkers moet slegs 9 ure per dag werk in ‘n 5 dag werksweek.
7
Q
Bepalings van die WBD (10)
A
- Werksure
- Oortyd
- Jaarlikse verlof
- Siekverlof
- Kraamverlof
- Gesinsverantwoordelikheidsverlof
- Maaltye en rusperiodes
- Publieke vakansiedae
- Beeindiging van kontrak
- Kind en dwangarbeid