STRATEGIEE Flashcards

1
Q

Definisie van ‘n strategie (2)

A
  1. ‘n Strategie is ‘n langtermynplan van aksie om ‘n doel te bereik.
  2. ‘n Strategie is ‘n plan van aksie om ‘n geleentheid aan te spreek of om ‘n probleem op te los.
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Stappe in die ontwikkeling van ‘n strategie (4)

A
  1. Toepassing vna SWOT-analise, PESTLE, Porter se vyf kragte en omgewingsverkenning van die besigheidsomgewings.
  2. Formuleer strategiee om doelwitte te bereik.
  3. Implementeer strategiee deur middel van aksieplanne.
  4. Evaluering van strategiee.
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Die strategiese bestuurproses (4)

A
  1. ‘n Duidelike visie, ‘n missieverklaring en meetbare doelstellings in plek he.
  2. Identifiseer geleenthede, swakpunte, sterkpunte en bedreigings deur SWOT-analise.
  3. Hulpbronne beskikbaar vir omgewingsverkennig insluit.
  4. Formuleer alternatiewe strategiee.
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly