Waarom Kameelperd Flashcards

1
Q

Watter woorde sê dat die storie is oud?

A

Baie lank gelede

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Wat was die leeu se status onder die diere?

A

Die leeu was die koning

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Watter dier teken die eerste punte in die wedstryd aan?

A

Die jagluiperd

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Hoekom, dink jy, is dit spesifiek hierdie dier wat die punte aanteken?

A

Hierdie dier is blitsvinnig en is die vinnigste dier op die aarde.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Wat beteken: “Dit was ń drie so uit die boek”?

A

Dit beteken dat die drie was perfek en regtig goed gedoen.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Wat was Kameelperd se funksie toe die bal geskop moes word?

A

Die kameelperd was die man wat die bal vashou vir die skopper in die span.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Watter woorde sê dat hy nie Bang was om dit te doen nie?

A

“hope selfvertroue”

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Kameelperd het op daardie stadium anders gelyk as vandag. Wat was anders aan hom?

A

Hy nek was kort en dik.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Watter speler sal die bal vir sy span skop?

A

Die Eland

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Watter woorde sê dat die toeskouers hul asems opgehou het? Haal ń versreël aan.

A

“Die spanning hang swaar in die lug”.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

Multiple choice answer

A

Teleurstelling

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

Wat loop skeef met die skop? Se kortliks in jou eie woorde.

A

Hy het kameelperde se nek geskop.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
13
Q

Wat wil die skopper doen as hy besef wat hy gedoen het?

A

Hy wil vlug

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
14
Q

Hoekom, dink jy, word die woord “rek” in strofe 5 herhaal?

A

Dit beklemtoon hoe lank die nek word.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
15
Q

Wat was leeu se reaksie toe hy sien wat gebeur het?

A

Die leeu was baie bekommerd.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
16
Q

Sê in jou eie woorde waaroor dokter Olifant baie verbaas was?

A

Die kameelperd het nie seergekry nie.

17
Q

Watter permanente gevolg het kameelperd van die insident oorgehou?

A

Vandag, hy het ń Lang nek .

18
Q

Rhyming pattern and what does it end on?

A

Paarrym en it ends on rymende eindkoeplet.