Sticks and Stones Flashcards

1
Q

Stefanus verwys na sy ma as “Mamma” en sy pa as “Pa”. Wat sê dit oor sy verhouding met sy ma aan die een kant en sy pa aan die ander kant?

A

Sy verhouding met sy ma was intiem. / Hy het baie na aan haar gevoel. Sy verhouding met sy pa is meer formeel. Hy is nie so naby aan sy pa soos wat hy aan sy ma was nie.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Gee drie redes waarom hy Paarl toe trek.

A

Enige drie:

  • Sy ma wou altyd hê hy moes in die Paarl skoolgaan (want “die beste skool in die land” is daar.)
  • Sy pa was te besig met sy werk / het min tyd gehad om aandag aan sy seun te gee (en sy seun se skoolsake was nie vir hom so belangrik nie.)
  • Sy pa kon nie net sy mediese praktyk los en Paarl toe trek nie.
  • Sy ouma en oupa woon in die Paarl en wou hom graag by hulle hê
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Hoe voel Oupa oor die skool?

A

Oupa is baie trots op die skool en dink dat dit vir sy kleinseun goeie lewenslesse gaan leer. Hy dink ontgroening is ‘n goeie tradisie.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Beskryf die skoolgronde kortliks. (5)

A
  • Daar is ‘n imposante ingang met ‘n groot gegote ysterhek en die skool se naam bo-oor. (imposing entrance with cast iron gate & school’s name)
  • Daar is ‘n laning met eikebome aan elke kant. (oak lined driveway)
  • Daar is ‘n ou klipsaaltjie en die skoolgeboue is wit-en-grys.
  • Daar is eikebome met sement bankies om op te sit.
  • Daar is ‘n groen krieketveld met die mooi wingerde en blou berge in die agtergrond. (green cricket field with vineyard and bluemountains in the background)
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

“Jonkhere” = jong here (young gentleman). Tree die matriekseuns op soos jong here? Verduidelik jou antwoord.

A

Nee. Hulle het nie respek vir die nuwe seuns nie en boelie hulle.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Wat word bedoel met: “Die ander blou baadjies lag” (bl.86)?

A

Dit verwys na die ander matriekseuns wat lag.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Wie red hom van Stones en Stokkies?

A

Mnr Basson

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Waar dink kom die byname 12.1 Stones en 12.2 Stokkies vandaan?

A
  1. 1 Stones se van is Steenkamp en ‘n steen (alhoewel in Engels “brick”) klink baie soos “stone”.
  2. 2 Stokkies se van is Stockenström en dit word dikwels na Stokkies afgekort.
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Waaroor gaan die gedig “Rietfontein” wat Meneer Basson so dramaties voorlees?

A

Dis ‘n gedig oor ‘n jong meisie en haar geliefde wat by Rietfontein se dam deur ‘n jaloerse man vermoor word. Nou nog spook die paartjie en die moordenaar daar.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q
  1. “Hy het al die tyd geweet.” (bl.87)
    14. 1 Na wie verwys “hy”?
    14. .2 Hoe dink jy voel die verteller as hy dit hoor?
A
  1. 1 Oupa Stefanus

14. 2 Hy voel verraai (betrayed) deur sy oupa.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

Wat doen Stefanus wanneer hy in die badkamer voorgekeer word?

A

Hy kap Stones se hand stukkend met ‘n pen sodat Stones hom sal los.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

Wat is die funksie van die intertekstuele aanhalings in hierdie kortverhaal?

A

Die refrein van die gedig (“bloed” … “bloed”) herhaal in die verteller se kop en spoor hom aan om Stones se bloed te laat loop.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
13
Q

Waarom kom Stefanus nie in die moeilikheid vir sy gedrag nie?

A

Stones is te skaam om vir enigeen te vertel dat dit ‘n gr.8-seuntjie was wat hom die belangrikste wedstryd van sy lewe gekos het, daarom vertel hy vir niemand war gebeur het nie.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
14
Q

Brei uit op die karakters.

A

Die karakters Sticks en Stones het met woorde en met dade seergemaak, maar op die ou einde was dit woorde (die woorde van die gedig wat in die verteller se kop maal) wat veroorsaak het dat hy Stones op sy plek sit.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
15
Q

Temas? (5)

A
verlies (loss)
tradisie
ongroening
magsverhoudinge
die mag van woorde
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly