Groete Uit Alaska Flashcards
Hoe oud is Lomè?
18
Waar het sy geleer om banksake oor die internet te doen?
Wanneer sy jou jonk was, sy het gesit en kyk haar sy pa sy bank-sake op die rekenaar doen.
Hoe weet ons dat sy haar pa se handtekening kan vervals?
Omdat sy sê dat sy haar eie dokters-briewe skryf en ook haar eie rapporte ouerteken met haar ouers se handtekening
Het haar ouers geweet dat sy eie handtekeninge vervals?
Ja, waar haar ouers het nie omgegee nie.
Waarom moes sy die handtekeninge in die verlede vervals?
Vir haar rapporte te ouderteken.
Het sy nog geld oor wat sy kan gebruik noudat Lomè die laaste geld uit haar pa se rekening getrek het? Motiveer in detail.
Sy het nog geld omdat sy het die geld net oorgedra, sy het nie die geld te spandeer nie.
Verduidelik die ironie: asof sy nie van kleins af al weet om met geld te werk nie
Omdat sy nog steeds ń kind is
Waar is haar pa se 4x4 en haar ma se juwele?
Sy het die 4x4 en die juwele verkoop.
Haal ń Frase aan wat bewys dat die verjaarsdagpartyjie baie duur is?
Ouma se trustgeld gêbere. Dis jou behalwe die geld vannaand se party.
Wat sien Lomè in die kombuis wat sy Moët uit sorteer?
Daar is miere op die tafel in die kombuis
Waarom weet Lomè watter gif om te gebruik om van die mier ontslae te raak?
Omdat sy op die internet navorsing te doen het.
Wie is Lomè se beste vriend?
Nicola
Waarom gaan haal Lomè miergif die dag na die partyjie?
Om haar ouers te vermoor
Bedagsaam
Thoughtful
Waar by gedink word
Wie bel Lomè en waaroor is sy bekommerd?
Sy tannie. Sy tannie is bekommerd omdat sy weet waar Lomè se ouers is.