Beligting Flashcards

1
Q

Kantbeligting

A

Dit word gebruik. vir dramatiese effek. Kantbeligting skep hard skaduwees en gee diepte aan ń toneel.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Onderbeligting

A

Onderbeligting skep atmosfeer. Dit kan look intense skuldgevoelens aandui.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Natuurlike beligting

A

Natuurlike beligting word in buitetonele gebruik

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Kleure (4)

A
  • Ligte kleure dui op geluk
  • Donker kleure dui op somberheid, hartseer en bedreiging
  • Helder kleure verhoog die dramatise effek
  • Dowwe kleure dui op hartseer, eensaamheid en depressie
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

What does red symbolise?

A

Rooi dui op aggressie, gevaar en liefde.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

What does yellow symbolise?

A

Geel simboliseer energie en aggressie.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

What does white symbolise?

A

Wit simboliseer reinheid, vrede en skoonheid.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Musiek in Ballade:

A

In Ballade vir ‘n enkeling is die musiek dikwels onheilspellend (ominous) en die kyker verwag dat die ergste (the worst) gaan gebeur.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Dialoog in Ballade:

A

Die filmdraaiboek (script) het min dialoog – die film self vertel die storie. Die regisseur maak dikwels van lang stiltes gebruik om die kyker verder te ontstel (upset).

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Tikmasjien in Ballade:

A

Luister ‘n bietjie na die interessante klankeffekte wat met ‘n outydse tikmasjien gedoen is – dit ondersteun (support) die tema van skryf / Jacques is ‘n skrywer.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

What are the other sound effects in Ballade?

A

Ander klankeffekte wat dramaties is en spanning by die leser skep:
➢ Geweerskote wat eggo saam met stadige aksie (slow motion)
➢ Deure wat hard toeklap

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

Music in the closing scene:

A

In die slottoneel het die liedjie, Enkeling (Die Heuwels Fantasties), ‘n sterk, triomfantelike en positiewe effek: Dit is uiteindelik beter om die waarheid (truth) te kies en opreg (sincere) te wees. Die waarheid het gewen!

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly