Staan Op! Flashcards

1
Q
  1. Watter enkele woord in die gedagte verwys daarna om eensaam te wees?
A

alleen

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q
  1. Wat gebeur skynbaar met partytjie tieners wat dit waag om hul eie opinies uit die spreek?
A

Hulle word daaroor gespot.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q
  1. Watter woorde dui daarop dat ‘n mens soms probeer om te anders as wat jy regtig is? Gee twee paslike aanhalings uit die gedig.
A

“(dat niemand van jou sal hou nie) soos hulle jou regtig ken nie”

“As jy al ooit jou pyn vir ander mense moes wegsteek”

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q
  1. Vul ‘n paslike woord uit reël 3 en ‘n uit reël 6 in die volgende sin om te voltooi: Tieners is bang daarvoor om____ of ____ die woord.
A

gespot, verwerp

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q
  1. Dit is duidelik dat uiterlike voorkoms baie belangrik vir tieners is.
  2. 1 Wat is skynbaar nodig waaraan ‘n mens moet voldoen om aanvaarbaar te wees?
A

Jy moet mooi wees en ook goed gebou wees.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q
  1. Dit is duidelik dat uiterlike voorkoms baie belangrik vir tieners is.
  2. 2 Wat sal u gebeur as u nie aan hierdie vereiste voldoen nie?
A

Jy sal verwerp word.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q
  1. Daar is heelwat punktuasie in reël 7.

6. 1 Wat is die funksie van die ellips / beletselteken in dié reël?

A

Enige ander byvoeglike naamwoord wat van toepassing is, kan daar staan.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q
  1. Daar is heelwat punktuasie in reël 7.

6. 2 Wat is die funksie van die skuinsstrepe?

A

Dit vervang die woord “of” in die reël.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q
  1. Waarna verwys: om “iets aan jouself te doen” (reël 9)?
A

Om jouself dood te maak / om selfdood te pleeg.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q
  1. Watter soort toekoms word gesuggereer met “daar is net donker in die toekoms”?
A

‘n Toekoms waarna ‘n mens nie uitsien nie / Daar wag nie ‘n goeie toekoms nie.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q
  1. Watter enkele woord dui aan dat ‘n mens soms wel antwoord op jou vrae het?
A

“partykeer”

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q
  1. Waarna hunker ‘n tiener, volgens reël 13?
A

Om aanvaar te word soos jy is.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
13
Q
  1. Wat maak tieners skynbaar hartseer, volgens die einde van die gedig?
A

Die feit dat hulle nie dinge aan hulself kan verander waarvan hulle (of ander mense) nie hou nie.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
14
Q
  1. Wat is die antwoord op die vraag wat die spreker in die laaste reël vra?
A

Niemand / Geeneen sal meer sit nie.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
15
Q
  1. Kies die regte woord wat in die oop spasie sal pas en skryf net die letter daarvan. Die enigste versreëls in strofe 1 wat nie met die anafoor “Staan op!” begin nie, is die reëls waar daar ____ is.

A onomatopee
B personifikasie
C enjambement
D metafore

A

C enjambement

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
16
Q
  1. Kies die regte woord wat in die oop spasie sal pas en skryf net die letter daarvan neer. Die gedig wemel van ____.

A vrae
B bevele
C versoeke
D feite

A

B bevele

17
Q
  1. Gee die nommer (s) van die versreël (s) wat verwys na:

15. 1 iemand wat probeer het dat dit goed gaan, al gaan dit nie goed nie.

A

reël 12

18
Q
  1. Gee die nommer (s) van die versreël (s) wat verwys na:

15. 2 iemand wat nie hoop vir die pad vorentoe sien nie.

A

reël 10

19
Q
  1. Gee die nommer (s) van die versreël (s) wat verwys na:

15. 3 iemand wat graag anders wil wees as wat hy / sy is.

A

reël 14,15

20
Q
  1. Gee die nommer (s) van die versreël (s) wat verwys na:

15. 4 iemand wat eerlik oor sy / haar gevoelens is.

A

reël 2,3

21
Q
  1. Gee ‘n sinoniem uit die gedig vir die woord “soms”.
A

“partykeer”