Skoolseunblues Flashcards
Die woord “blues” in die titel kan n dubbele betekenis he. Verduidelik kortliks.
Dit woord “blues” kan na bluesmusiek veryws. “Blues” in die titel verwys egter na die die skoolseun se gemoedstoestand. Hy sien Jesse as n simbool van vryheid, n persoon wat kan doen wat sy wil.
Jesse het heelwat dinge agterin die skoolbus gedoen. Noem vyf dinge. (5)
- Lees rook
- Gewys tot waar sy beenhare skeer
- Geleer om n seun te vry
- Vulgere teken gewys
- Haar onnie se naam geteken
Die digter wil in strofe 1 die plek beklemtoon waar Jesse baie van haar dinge geleer het. Watter tegnieke gebruik hy?
Inversie, “agter” eord in versreel herhaal.
Wat is inversie?
Omgekeerde woordorde om n word eerste in die versreel te plaas.
Jesse het onder andere volgens versreel 6 geleer om “tekens te wys”. Watter tipe tekens dink jy het sy gewys?
Waarskynlik vulgere tekens wat mense aanstoot kan gee.
Jesse het onder andere volgens versreel 6 geleer om “tekens te wys”. Vir wie het sy hierdie tekens gewys?
Vir die motors wat agter en verby die bus ry. waarskynlik ook vir die ander kinders in die bus.
Waarom het sy die naam van haar onnie in die hart geskryf?
Sy was dalk verlief op haar onnie wat sy volgens versreel 17 “om haar pinkie” gedraai het. (verhouding)
Die woord “onnie” is n voorbeeld van ongangstaal. Skryf die woord volledig uit.
Onderwyser
Dit is duidelik dat die spreker voel hy is al self volwasse. Skryf n rede neer wat die spreker noem om te wys hy is al volwasse.
Sy stem het gebreek, is al dieper.
Dit is duidelik dat die spreker voel hy is al self volwasse.Hoe beklemtoon die digter dat die spreker volwassenheid bereik het?
Versreels 9 en 20 word as n refrein herhaal.
In strofe 3 gaan Jesse voort met haar sedeloosheid. Waarom dink jy is dit verkeerd dat Jesse met getroude mans in die Katolieke Kerk dans?
Sy probeer hulle verlei en veroorsaak dan onmin tussen die man en vrou. Boonop is dit ongehoord en verkeerd van n skooldogter om met getroude mans en mans ouer as sy te dans.
In strofe 3 gaan Jesse voort met haar sedeloosheid. Jesse steur haar nie aan kerk toe gaan nie. Hoe bring sy Sondae deur?
Op sondae, want in baie gelowe n helige dag is, vry sy in die parkie
Die spreker se ma hou nie van Jesse nie. Wat dink die spreker se ma van Jesse?
Dat sy dom is, sy “het niks tussen haar ore nie”.
Die spreker se ma hou nie van Jesse nie. Dink jy dat die spreker saam met sy ma stem? Gee n rede vir jou antwoord.
Nee, hy wil he Jesse moet hom ook n paar dinge wysmaak.
Die spreker se ma hou nie van Jesse nie. Na wie kyk die spreker se ma in versreel 19 in die spieeltjie?
Na Jesse wat heel moontlik in die straat loop/kyk na haarself of haar seun.