Ghostbusters Van Nieu-Bethesda Flashcards
Hoeveel keer het oom Nico al by hulle in tien jaar kom kuier?
Vyf (5) keers
Wat het oom Nico al in Suid Afrika kom doen? Noem die drie plekke waarheen hulle gegaan het en wat hulle daar gedoen het.
Oranjerivier se wilde waters met kano’s aandurf, die hoogste toppie van die Drakensburg aanraak en selfs ń keer met Jeeps deur die woestyn jaag.
Waarom is dit nie altyd lekker om iets saam met oom Nico te doen nie? Noem 2 Goed.
Die reëls verander om hom te pas en hy nog dink hy is 21 en werklikheid is hy 45.
Gee ń kort beskrywing van hoe oom Nico lyk.
Hy lyk soos die ‘Oros’ mannetjie en hy het nie hare nie.
Waarom kan oom Nico al sy eskapades finansier?
Hy verdien hy geld in pounds.
Watter ekspidisie het oom Nico beplan vir hierdie vakansie? Waar gaan hulle dit doen?
Hulle sal spoke jag by die uilhuis in Nieu-Bethesda.
Waarom is Thabo opgewonde dat hulle na Nieu-Bethesda gaan?
Daar is die spokerige uil huis by Nieu-Bethesda.
Waarom het die uilhuis nie streng sekuriteit in die aand nie?
Omdat dit is in die Karoo
Waarom wil oom Nico na die uilhuis gaan gedurende die dag?
Sodat hy kan om plekke te soek waar hulle vannaand kan inkom.
Geniet Steph en Thabo die besoek aan die uilhuis? Motiveer.
Ja, want hulle dink die beelde is pragtig.
Gee 3 interesssante feite oor Miss Helen.
Sy het selfmoord gepleeg, sy maak beelde en sy huis was baie kleurvol.
Waar is die ontmoetingspunt voor en na die besoek in die nag aan die uilhuis?
Die kroegdeur
Wie bestuur did motor?
Die oom
Wie is die Ghostbusters?
Thabo,Steph en sy Oom.
Gee bewyse dat die drie mans bang begin word het.
Bewerige stem en sweeterige hand
Hoe bewerkstelling die skrywer van die verhaal ń skrikkerige atmosfeer. Noem 3 Goed.
Daar was ń vleurmuis en dit was donker en die uil huis was spookerig.
Wat sien oom Nico wat hom soos ń meisie laat gil?
Hy het Miss Helen in ń Lang wit gewaad op hulle afgesweef, a storm rooi bloed loop uit haar gapende mond en teen haar deursigtige lyf af en haar oë staan stokstyf.
Wie is nie by die ontmoetingsplek nie? Waarom, dink jy, is dit so?
Ma is nie by die ontmoetingsplek nie want sy lyk vir did ander mense en om die mense skrik te maak.