Selfportret - Herman Lintvelt Flashcards

1
Q

Kids die regte antwoord en skryf net die letter van jou keuse neer:
Die gedig gaan oor die proses van skryf. Dit is dus n voorbeeld van…
A interteks
B self-refleksie
C metapoesie
D n selfportret

A

C-metapoesie

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Haal n reel uit die gedig aan wat daarop dui dat die spreker voel dat hy homself nie regtig ken nie.

A

“Hy nog ten volle moet ontdek.”

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Na wie verwys “hulle” in reel 15?

A

Die onderwysers.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Noem een ding waarvoor “hulle” die spreker sal prys?

A

Hulpvaardigheid.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Noem een ding waarvoor “hulle” kla deur die volgende sin voltooi: Hulle kla oor sy _____ (gee een woord).

A

Handskrif

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Is die spreker n goeie sportman? Antwoord JA of NEE en haal aan uit die gedig om jou antwoord te motiveer,

A

“Atletiek, rugby, krieket - dis nie sy gebied nie.”

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Wat is die funksie van die ellips in reel 21?

A

Hy sit in lang tyd en dink oor homself.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Wat is die tema van hierdie gedig?

A

Die mens se soeke na jouself.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Waarom is die gebruik van vrye vers funksioneel in hierdie gedig?

A

Die oneweredige reels dui aan hoe onseker die seun is. Dit reflekteer hy ken homself nog nie.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Wat is die gebruik van assonansie?

A

Let op die gebruik van assonansie as bindingsmiddel deur die gedig.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

Hierdie deurmekaar ____ word ook gereflekteer in sy vuil bril , sy ___ hare en sy slordige handskrif

A

gedagtes

onnet

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly