Kabouterliefde Flashcards
Wat is die toon van die gedig?
Speels en vrolik
Wie is die spreker in die gedig?
Die spreker in hierdie gedig is ń Van ń dogter-ek verteller.
Watter vier kleure?
Rooi,blou,wit en heel.
Watter kleure kom in die herhalingsamestellings voor?
Blou en rooi
Wat is die doel van die herhalingsamestellings?
Om te beklemtoon hoë rooi of blou hierdie dinge was.
Hoë hou die titel verband met die eerste en laaste strofe?
Kabouterliefde verwys na eerste liefde (titel). Die proses om verlief te raak, begin in strofe 1 wanneer hy sy hart vir haar gee. In die laaste strofe is die verhouding volledig- hy sal alks vir haar doen.
By wie het die maan sy geel hempie gekry wat hom ook sy geel kleur gee?
by die kabouter
Wat is die stylfiguur?
Klanknabootsing
Na wie verwys die “ons” in reel 11?
Die meisie en die seun
Van watter kleurvolle blommetjies praat die verteller alles?
Gousblomme,rooi kalkoentjies, die aandblom met sy trom-trompet
Wanneer besoek die kabouter die dogtertjie?
Saans
Die kring wat die sterre om hulle getrek het, is nie ń rustige kring nie, maar….
ń “warrelwinding”
Watter klankherhaling kom voor in die versreëln”het die sprinkaan-wals gesing?
Alliterasie van die ‘s’ klank
Die beeld van die wat ondergaan in ń massa gouseblomme word humoristies geteken. Waarmee word die ronde maan vergelyk?
Met ń boepens
Wys op die progressie in die gedig
Daar is progressie van “rooi-rooi pet” na die “rooi-rooi hart”.