Tekkel Hom Flashcards

1
Q

Gee twee reeds waaroom Die pa rooi in Sy gesig kan wees?

A

Hy Skree hard

Hy is kwaad

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Water indruk word geskap as die pa met sy selfoon teen sy oor rondloop?

A

Hy is baie belangrik

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Haal een woorde uit strofe een aan wat in kontras met Die woorde vriendelike is?

A

Norserige

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Voltooi:Die gebruik van Die uitroeptekens (!) in Die strofe een wys day iemand op Die spelers _______.

A

Skree

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Gee een woord vir: mense wat na Die wedstryd kyk?

A

Toeskouers

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Watter rymskema kom in strofe 2 voor?

A

Paarrym (aabb)

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Wie dink jy, is Die spreker in Die konteks Van die gedig?

A

Een van Die spelers

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Gee Die korrekte Afrikaanse woord vir hol ?

A

Hardloop

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Haal twee kontraswoorde uit strofe 3 aan?

A

Vet

Maer

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Gee ń voorbeeld van voorbeeld van alliterasie uit strofe 3:

A

Vietse Vrou

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

Verduidelik in jou eie woorde wat jy dink die spreker bedoel met
A.) Ons is nou flippen flou
B.)Boepens-oom

A

Ons is baie moeg

Die man het ń groot maag

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

Wie is Die hulle van wie Die spreker praat?

A

Die grootmense langs Die veld

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
13
Q

Wat noem Ons Die punktuasie aan Die einde van Die reel?

A

Dubbelteken

Vraagteken

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
14
Q

Wat is funksie van Die punktuasie aan Die einde van Die reel?

A

Volg ń verduideliking

Aan ń vraag word gestel

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
15
Q

Verduidelik in jou eie woorde wat Die spreker nie kan vertsaan nie?

A

Die spreker nie verstaan nie waaroom Die ouers heeltyd raad gee as hulle reeds in kans gehad het om hulleself te bewys nie

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
16
Q

Skryf Die titel van Die gedig in beter Afrikaans?

A

Vat Hom Laag

17
Q

Wat is die funksie van Die refrein in Die gedig?

A

Dit beklemtoon hoe Die spelers Voel