Halala Afrika Flashcards
Watter kontinent vind die gebeure in hierde gedig plaas? Haal n versreel uit die gedig aan as bewyse van jou antwoord.
Afrika, “Ewig is ons Afrika”.
Bly die vrouens waarvan die digter in strofe een praat in die stad of in ‘n landelike
gebied? Haal ‘n versreël aan as bewyse van jou antwoord.
Landelik,”Klink die roepstem…. van die land”.
Wie troos die vrouens in strofe 2?
Die vrouens troos die kinders.
Wie het op die skepe uit die weste gekom?
Europeers (Ontdekkingsreisigers).
Wat het hierdie mense op die skepe op die nuwe continent kom soek?
Hulle het land kom soek om te bly en vir kos en water.
Waarvoor is die land verruil volgens strofe 3?
Koperdraad.
Het die ruil van die land vir die mense in Afrika ‘n positiewe einde gebring? Waarom sê jy so?
Nee, Hulle het in die ghetto’s van die stede gebly.
Die eertse versreël van strofe 5 bevat Personifikasie.
a. Haal die personifikasie aan.
b. Wat word gepersonifiseer in hierdie versreël?
a. In die maag van ons Moeder Afrika
b. Afrika (Die rykdom wat in Afrika se grond is, is soos die kos in n moeder se maag.)
Wat het die mense van Afrika gedoen om te oorleef volgens strofe 5?
Hulle het gemyn.
Die mense van Afrika work beskryf as ‘slawe’. Hoekom?
- Forseer om te werk vir oorlewing.
- Maak ander ryk terwyl hulle min geld kry.
Wat doen die nuwe inwoners van Afrika aan die naruurlewe? Noem twee feite uit strofe 5.
- Hulle stroop die land van sy edelgesteentes en vernietig die dierelewe.
Wat veroorsaak die nuwe inwoners se aksies volgens strofe 5?
Die natuur het uitgewis.
Die laaste strofe bevat ‘n eufemisme. Waarna verwys die eufemisme eintlik?
Net die stilte bly oor, al die diere moet die knie buig.