Bok vir ń gaping Flashcards

1
Q

Die verhaal speel af in “‘n kroeg in die hartjie van die stad”. Beskryf hierdie kroeg.

A

Die kroeg is klein en oud. Dit is ‘n lekker plek, want daar ontmoet jy allerhande karakters. En vang die manne goed gees!

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Die verteller “vrek oor ‘n mooi storie”. Wat beteken dit?

A

As jy “vrek” oor iets, beteken dit dat jy baie daarvan hou. Bv. Ek vrek oor pizza. Dit beteken dat hy opgewonde was om na n storie te luister/te lees.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Kies die regte antwoord: “En dáár loop hulle op twee bene” beteken
A in die kroeg loop mense rond, want daar is min sitplek.
B die kroeg is rolstoel-onvriendelik.
C as mense te dronk is om reguit te loop, moet hulle huis toe gaan.
D daar is baie mense in die kroeg wat baie stories het om te vertel.

A

D: Daar is baie mense in die kroeg wat baie stories het om te vertel

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Hoekom weet die verteller nie wat oom Sarel se van is nie?

A

Mens vra na iemand se van in ‘n kroeg nie. Dit is ‘n informele kuierplek.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Wat was eienaardig aan oom Sarel?

A

Oom Sarel het gelyk asof tyd vir hom stilgestaan het EN hy het nooit sy hoed afgehaal nie.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

As hierdie oom Sarel se hoed was, sou twee dinge anders gewees het.

  1. 1 Hoe sou die hoed se band gelyk het?
  2. 2 Wat sou nog anders gewees het?
A
  1. 1 Die hoed se band het ‘n tiervel patroon

6. 2 Die oom se hoed was oud en verbleik en gehawend (used)

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Oom Sarel was in een opsig ‘n tipiese Suid-Afrikaner: Hy was mal oor sport. Wat was sy gunsteling sport?

A

Rugby

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q
  1. 1 Is oom Sarel bloedfamilie van die verteller?

8. 2 Waarom spreek die verteller hom aan as oom?

A
  1. 1 Nee, want hy het hom pas by die kroeg ontmoet en hy ken nie sy van nie.
  2. 2 Ouer mense word aangespreek as “tannie”en “oom” as ‘n teken van respek in Afrikaans.
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

In sekere Afrikaanse gemeenskappe spreek mans dikwels ander mans as “swaer” en jong seuns as “boet” aan.

  1. 1 Vertaal swaer in Engels.
  2. 2 Waarom dink jy het hierdie tradisie ontstaan?
A
  1. 1 Brother in law

9. 2 In Afrikaanse gemeenskappe voel almal soos een groot familie en word aangespreek as familie.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Waarna verwys “die Springbokspan met die blommetjie op die bors”?

A

Dit verwys na die Protea wat deel was van die Springbok- embleem.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

Wat is ‘n kraamhospitaal?

A

Dit is ‘n hospitaal waar babas gebore word.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

Wat het die dokter die dag van oom Sael gesê toe hy gebore is?

A

Die dokter het gesê dat hy nog nooit ‘n baba met sulke groot hande, lenige arms en gespierde bene gesien het nie. Hy het gesê dat daar daardie dag ‘n Superspringbok gebore is.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
13
Q

As die verteller sê “wil oom vir my sê…” insinueer hy dat…

A die oom sê wat die dokter gesê het
B die oom nie die waarheid praat nie.
C die oom met ‘n stem wat swel van trots praat.
D die oom graag met die verteller wil praat.

A

B - dat die oom nie die waarheid praat nie

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
14
Q

Hoe beskryf die verteller die oom se hande en arms?

A

Hy sê dat die oom se hande so groot soos twee kalkoene is en sy arms is soos die van ‘n orang-oetang.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
15
Q

Wat was die keurders se werk?

A

Die keurders moes die beste spelers vir die span kies.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
16
Q

Wie was volgens oom Sarel die agterspeler van die 1949 Springbokspan?

A

Die oom self was die agterspeler van die span.

17
Q

Hoe het hy (volgens hom) in die toets teen die All Blacks gevaar?

A

Die oom het ‘n fantastiese wedstryd gespeel. Hy het amper alleen gesorg vir die oorwinning. “Jou omie het vore dwarsdeur hulle voorspelers getrek, self losskrums afgedwing en gewen en vier drieë gedruk.

18
Q

Hoekom noem hy Peter Henderson se hand ‘n “swart hand”?

A

Hy was ‘n All Black-speler en hulle dra ook ‘n swart uniform. Daar was destyds geen mense van kleur wat toegelaat het om rugby te speel nie.

19
Q
  1. 1 Wat beteken: “Die skare was rasend”?

19. 2 Hoekom was hulle rasend?

A
  1. 1 Hulle was opgewonde.

19. 2 Hulle het nog nooit so iets in ‘n toetswedstryd gesien nie en het gedink dat die Springbokke dalk sou kon wen.

20
Q

Skryf die oom se sin oor in beter Afrikaans: Hy wil die bôl intersep.

A

Hy wil die bal onderskep.

21
Q

Waarom sê die oom die All Blacks “se doppies was geklink”?

A

As jou “doppie geklink” is, beteken dit: dit is jou einde of jy gaan verloor.

22
Q

“Oom meen die Bokke van vandag was verniet so bang vir die Jonah Lomu-vent? Hulle moes net by oom kom kers opsteek het, of oom spesiale adviseur gemaak het.”

22.1 Wat doen jy as jy by iemand “kers opsteek”?

A

As jy by iemand kers opsteek dan kry jy raad of leer by hulle.

23
Q

22.3 Die vewysing na Lomu dui aan wanneer hierdie kortverhaal afspeel. In watter jaar speel die verhaal af?

A

1995

24
Q

22.4 Watter ander verwusing het ons reeds vroeër in die verhaal gekry wat die tyd waarin die storie afspeel, aandui?

A

Daar word verwys na die span met die Protea op die embleem.

25
Q
  1. 1 In watter toestand is iemand wat “gekoring” is?

23. 2 Hoekom het die verteller gedink oom Sarel was gekoring?

A
  1. 1 As jy gekoring is, is jy dronk

23. 2 Die oom het skeef geloop

26
Q
  1. 1 Wat was die rede waarom oom Sarel so skeef-skeef uit die kroeg gestap het?
  2. 2 Wat is ‘n horrelvoet?
A
  1. 1 Die oom het ‘n horrelvoet

24. 2 Dit is ‘n misvormde voet

27
Q

Watter implikasie het die slotreël?

A

Dit impliseer dat die oom nie die waarheid gepraat het nie en dat alles ‘n leuen was.

28
Q

Hoekom dink jy het oom Sarel hierdie storie vertel?

A

Die oom wou aandag hê/ hy wou homself laat beter voel oor sy gebrek.

Ek dink hy het hierdie storie vertel vanweë sy liefde vir rugby en sy liefde vir die Springbokke. Ek glo dat dit sy droom was om vir die Springbokke rugby te speel. Daarom was die storie wat hy vertel net sy kinderdroom.