In en uit - Andre Letoit Flashcards

1
Q
Kies die regte antwoord:
Die spreker in die gedig is n ... man. 
A Jong 
B Middeljarige 
C Ou
D Seniele
A

A - Jong

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Die titel van die gedig het drie konnotasies. Wat is hierdie drie konnotasies?

A
  • In-en-uit-mandjies van ‘n klerk in ‘n kantoor
  • Jy kom in die lewe in (word gebore) en gaan weer uit die lewe uit (gaan dood).
  • Sekere dinge is “in” (aanvaarbaar) of “uit”(onaanvaarbaar)
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Is die volgende waar of onwaar? Motiveer jou antwoord deur jou eie woorde te gebruik:
Die spreker in die gedig dink God is n vervelige konsep waarmee hy homself nie wil moeg maak nie.

A

Onwaar. Hy dink dis die moeite werd om God te leer ken.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Skryf n voorbeeld van n nuutskepping uit die gedig neer.

A

“Kerjol”

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Wat simboliseer n kantoorwerker se bestaan vir die spreker?

A

Dit suggereer ‘n betekenislose, leë, vervelige bestaan.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Hoe will die spreker doodgaan?

A

Hy wil vinnig, sonder lyding, doodgaan.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Gee nog enige voorbeeld uit die gedig van wat vir due spreker aanvaarbaar is.

A

Een van: Wysheid / ‘n Gesin om voor lief te wees / Om God te ken / Dans en kerjol

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Gee nog enige voorbeeld uit die gedig van wat vir due spreker omaanvaarbaar is.

A

Een van: Ouderdom / Om middeljarig seniel te wees / Kerk toe gaan / Vuilbaard dronklap wees / Stadig oud word.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Gee voorbeelde van alliterasie.

A

wil wys wees

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Gee voorbeelde van binnerym.

A

n vrou trou

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

Gee voorbeelde van enjambement.

A

…ek wil nooit middeljarig seniel / in my onderbroek sit en koerantlees nie maar as ek dan moet sterwe / gaan ek liewers reguit dood / as om my hele lewe lank stadig oud te word

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

Gee voorbeelde van paarrym.

A

ek wil ‘n vrou trou / ek wil my kinders se hande vashou.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
13
Q

Gee voorbeelde van anafora.

A

Die herhaling van “ek wil”

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
14
Q

Waarom dink jy begin die slotreel met n dubbelpunt?

A

Hy demonstreer hoe onkonvensioneel hy is deur die dubbelpunt te gebruik waar dit nie tradisioneel gebruik word nie.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
15
Q
Kies die regte antwoord:
n Struktuurelement van die gedig is.....
A die gebruik van nuutskeppings 
B die gebruik van n vaste rympatroon
C die gebruik van kontraste 
D gebruik van popfilosofie
A

C die gebruik van kontraste

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
16
Q

Wat is die letterlik betekenis?

A

Letterlik: mandjies van “in” en “uit” op jou
lessenaar wat liaseerwerk en administratiewe werk
vergemaklik (moet nog doen en het gedoen)

17
Q

Wat is die figuurlik betekenis?

A

Figuurlik: Metafoor van die lewe – dit praat van

die kortstondigheid van die lewe self.

18
Q

Die gedig is ‘n verset teen die ____ wat verbygaan

en die ____ van die mens. Dit verset ook teen ______ – dinge wat jou lewe aan bande lê as gevolg van ________.

A

Tyd
Aftakeling
Voorstedelikheid
Vebeeldelingloosheid