Stylfigure in die gedig Flashcards
Wat is die verduideliking van Alliterasie?
Opeenhoping van konsonante of beginklanke.
Wat is die verduideliking van Assonansie?
Opeenhoping van vokale.
Wat is die verduideliking van Elisie?
‘n Letter van ‘n woord word weggelaat.
Wat is die verduideliking van Apostroof?
Die tegniek om iemand in die gedig direk aan te spreek.
Wat is die verduideliking van Enjambement?
Die een versreël loop oor na die volgende een sonder leestekens.
Wat is die verduideliking van Herhaling / Repitisie?
Woorde of versreëls word herhaal om ‘n bepaalde effek te kry.
Wat is die verduideliking van Litotes?
Iets wat groter betekenis het word minder belangrik gemaak.
Wat is die verduideliking van Metafoor?
‘n Ander betekenis aan iets gee.
Wat is die verduideliking van Refrein?
Die herhaling van ‘n versreël.
Wat is die verduideliking van Retoriese vraag?
ʼn Sin wat eintlik ‘n stelling is, word as ‘n vraag geskryf.
Wat is die funksie van Alliterasie? (in context of Skipskop))
Die klanke word herhaal om die erns en die nood van die situasie te beklemtoon.
Wat is die funksie van Assonansie? (in context of Skipskop)
Die klanke word herhaal om die erns en die nood van die situasie te beklemtoon.
Wat is die funksie van Elisie? (in context of Skipskop)
Kaapse dialek.
Wat is die funksie van Apostroof? (in context of Skipskop)
Die wreedheid en onregverdigheid van hoe die mense dit persoonlik ervaar het word beklemtoon.
Wat is die funksie van Enjambement? (in context of Skipskop)
Dit beklemtoon hoe deurmekaar en gedisoriënteerd die mense is.
Wat is die funksie van Herhaling / Repitisie? (in context of Skipskop)
Die harde werklikheid van die mense wat hulle blyplek verloor word beklemtoon.
Wat is die funksie van Herhaling / Repitisie? (in context of Skipskop)
Dit beklemtoon dat die mense mense ondeker is en geen ander plek ken nie en nie wil weggaan nie.
Wat is die funksie van Litotes? (in context of Skipskop)
Dit beklemtoon die feit dat die besittings wat hulle het nie baie werd is nie.
Wat is die funksie van Metafoor? (in context of Skipskop)
Metafoor vir die see.
Wat is die funksie van Refrein? (in context of Skipskop)
Dit beklemtoon die mense se dilema.
Wat is die funksie van Retoriese vraag? (in context of Skipskop)
Dit beklemtoon die ondekerheid wat die mense voel.