wolwedans Flashcards
bespreek die titel van hierdie fliek : wolwedans in die skemer
- wolwe : ‘n diere van misterie, lojaal
- dans : gesinchroniseerde bewegings op maat van musiek
- skemer : oorgang tussen dag en nag
wat was Hotel Njala se naam voorheen? en waarmee is op die plaas geboer?
- Wolwedans
- ‘n mango plaas
die motto : “ as ‘n hadida oor ‘n huis vlieg en sy angsroep oor die vallei skeur, se hulle dat iemand gaan sterf. dit is dan wanneer die wolf uit sy skuilplek kruip om op die roep te beatwoord…” - is die beginwoorde van die rolprent. Watter atmosfeer en verwagtinge skep hierdie woorde by die kykyer?
‘n onheilspellende atmosfeer, pas die riller tema
wie is die hoofkarakter van die fliek?
Sonja Daneels
waarheen is sy oppad aan die begin van die fliek?
Sy is oppad na Hotel Njala
wat sou sy daar gaan doen?
sy sal as ‘n ontvangsdame werk
wat gebeur met haar langs die pad en watter gevolge het hierdie gebeurtenis?
Iemand kap ‘n boom af en sy uitswenk, sy het haar kar gerol en het haar kop baie hard geklap
die hoofkarakter kry terugflitse wat vir ons grepe uit die verlede wys. die terugflitse toon progressie, aangesien elkeen meer en meer inligting weergee. Noem drie dinge wat ons uit die terugflitse leer.
- Arista was vermoor
- Sonja het ‘n broer
- Sonja ken Ryno as gevolg van die ring an die begrafnis
watter werk doen Ryno by hotel Njala?
hy is ‘n toergids
wie is die hotel bestuurder?
Adele Joubert
wie is die eienares van Hotel Njala?
Diana Joubert
wat het met Arista gebeur?
sy was in sy bad met ‘n byl vermoor
wat is die naam van die twee speurders wat die geheime moet ontrafel?
- conrad nolte
- berta van schalkwyn
waar speel hierdie film af?
Mpumalanga, Hazey View
noem die name van die mense wat vermoor word in die volgorde wat hulle vermoor word
- Arista Daneel
- Jan Joubert
- Ryno Lategan