aandeelhouer Flashcards
title
-
En die jongeheer?
- and this young man?
- nuwe generasie
Gaan hy ook eendag in sy pa se voetspore volg?
- is he also going to follow in his father’s footsteps?
- verwagting : suksesvol
- ignoreer seun se drome
No ways Meneer my
- no ways, sir my
interest is nie in finance ek
- interest is not in finance I
- irony, pa se taal : geld / drome
rate nie baie hoog woorde
- don’t rate very high words
soos inflasie resessie aandele die
- like inflation recession shares the
- swak mark
- aandelebeurs
beurs dra ek in my sak ek
- exchange I carry in my pocket I
- beurs : aandelebeurs / geld
invest my tyd en energy in
- invest my time and energy in
- irony : goud / sport
sport my muscles is my
- sport my muscles are my
bates dit het
- assets they have
- irony : effekte op beurs / spiere
- sinoniem vir aandele
effekte op die girls laat
- effects on the girls tends
hulle bloeddruk opwaarts neig
- to let their blood pressure rise
my risiko’s is matig vir stewige
- my risks are moderate for firm
lopies kyk ek krieket
- runs I watch cricket
- lopies : beleggings / lopies
en anyway who cares wat die
- and anyway who cares what the
- pa : markpryse; aandele; geld
- seun : pa se geld
- ironie : geen moiete, geen geld
prys
- price
is van koring mielies en
- is of corn mazie and
sonneblom
- sunflower
struktuur
- vryeverse
- gesprek
- informeel taal / “slang”
hoe weet ons dat die spreker in hierdie gedig baslis ‘n seun is?
- jongheer
die woord “jongheer” in die eerste reël is ‘n voorbeeld van
- argaïsme
wat is die seun se pa se beroep waarskynlik
- ‘n beroep wat met die ekonomie
wat beteken dit om in iemand se voetspore te volg
- om dieselfde te doen