terminologie Flashcards
1
Q
anafoor
A
- herhaling
2
Q
antitese
A
- teenstelling van gedagtes
3
Q
argaïsme
A
- ‘n woord wat nie meer algemeen (general) gebruik nie
4
Q
beeldspraak
A
- meestal figuurlik taal
5
Q
elisie
A
- klankweglating
6
Q
interteks
A
- verwysing na ander gedigte
7
Q
inversie
A
- doelbewuste omkering van natuurlik woordorde
8
Q
palindroom
A
- ‘n woord wat vorentoe en agteruit dieselfde lees
9
Q
parentese
A
- ‘n skynbare teenstrydigheid wat ‘n dieper waarheid verberg