strelitzia Flashcards

1
Q

dit was reeds te laat vir verskonings maak

A
  • it was already too late to make excuses
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

toe mevrou Susan van Breda - enkele sekondes

A
  • when Mrs Susan van Breda - a few seconds

- formeel

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

nadat sy die oggend om stiptelik seweuur

A
  • after she (moved in behind the steering wheel
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

mat ‘n lang sigaret

A

-

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

tussen gladde naels agter die stuur

A

-

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

van haar luukse sedan ingeskuif het -

A

-

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

skielik

A

-

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

geskok

A

-

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

na die linkerkant van haar simmetries

A

-

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

geplaveide siersteenoprit staar

A

-

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

dit was reeds te laat vir verskonings maak,

A
  • it was already too late to make excuses
  • as iets sleg doen
  • herhaaling beklem die situasie
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

ja,

A
  • yes,

- breek die tempo

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
13
Q

maar

A
  • but
  • wending
  • breek die tempo
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
14
Q

dalk

A
  • perhaps
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
15
Q

indien sy nie so besig was om

A
  • if she was not so busy
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
16
Q

(met die staar saam)

A
  • (while staring)
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
17
Q

aan verskonings te dink nie

A
  • thinking of excuses
18
Q

sou sy dalk ten minste redes kon kop

A
  • she could perhaps at least think of reasons
19
Q

waarom haar seun haar strelitzia

A
  • why her son would her Strelitzia

- negative vandag

20
Q

stukken sou wou skop

A
  • kick until broken
  • negatief emosies
  • sterk woorde
21
Q

gedig

A
  • ryk mense (groot huis)
  • sy is die rede vir die konflik
  • selfbehep, en geen liefde vir sy seun nie
  • onrealisties standarde
  • uiterlike (mooi)
  • innerlik (skuldvoel)
  • vryevers
  • uitsteltgniek
  • nie ekspreker nie
22
Q

volgens die eerste reël van albei strofes was dit “reeds te laat vir verskonings maak” waarvoor sou susan van breda verskoning wou maak as jy na die gedig as geheel kyk

A

-die feit dat sy so ‘n swak verhouding met haar seun het

23
Q

watter karaktertrekke van susan van breda dink jy word beklemtoon deur haar “mevrou” in die gedig te noem. noem twee enige twee

A
  • formeel

- natuurlik

24
Q

watter aanduiding is daar dat die van breda’s waarskynlik ryk mense is

A
  • luukse sedanmotor
25
Q

noem enige twee dinge in die gedig wat aandui dat susan van breda gewoond is aan perfeksionisme in haar lewe

A
  • sy ry stiptelik om sewe-uur soggens

- naels perfek gemanikuur

26
Q

ons lees in strofe 1 dat susan van breda geskok is. Wat sien sy wat haar skok

A
  • sy sien hoe haar seun die strelitzia-plant skop
27
Q

wat sou susan van breda dalk besef bet as sy nie gedurig besig was om verskonings uit te dink nie

A
  • sy sou dalk besef het dat haar seun haar nodig het
28
Q

waarvan is die feit dat susan van breda ‘n roker is moontlik ‘n aanduiding

A
  • sy sukkel dalk self daarmee om kalm te bly

- vir stres

29
Q

die gedig is in die verlede tyd geskryf. Dink jy die situasie is beter in die hede, of dat dit beter in die toekoms sal wees

A
  • nee, dit sal nie beter wees

- dit is te laat om iets te doen

30
Q

watter klank alliteree dwarsdeur die gedig

A
  • die s-klak
31
Q

wat is moontlik die rede vir die alleensplasing van die tweede woorde in reëls 7 en 8 van strofe 1

A
  • dit verhoog die effek van hoe groot die skok is
32
Q

wt beteken dit om iets te “kop”

A
  • verstaan
33
Q

watter leestekens gebruik die digter om ‘n parentese aan te dui in

  • strofe 1
  • strofe 2
A
  • aandagstrepe

- hakies

34
Q

van watter persone kan die strelitzia was so mishandel word, waarskynlik ‘n simbool wees

A
  • verontregte seun se ma skenk nie

- frustrasie op die strelitzia

35
Q

by reëls 1 en 11 kry ons ‘n voorbeeld van

A
  • repetisie
36
Q

ons lees in die gedig van “verskonings maak” en “aan verskonings dink” watter een beteken

  • om redes te probeer vind
  • om jouself te probeer verskoon
A
  • verskonings dink

- verskonings maak

37
Q

waarheen dink jy gaan susan van breda elke oggend stiptelik om sewe-uur

A
  • werk toe
38
Q

waarvoor is plaveiselstene hier gebruik

A
  • om die oprit mee uit te lê
39
Q

gee ‘n enkele woord uit die gedig wat die volgende beteken: dit lyk aan albei kante presies dieselfde

A
  • simmetries
40
Q

haal ‘n goeie voorbeeld van alliterasie uit die laaste strofe aan

A
  • “… stukkend sou wou skop”
41
Q

die strelitzia-plant word in hierdie gedig as ‘n metafoor gebruik. Verduidelik kortliks waarvan dit moontlik ‘n metafoor kan wees.

A
  • die seun is gefrustreed met sy ma
  • sy ma dink aan verskonings maar maak geen
  • die seun hou om sy ma te skop maar skop die strelitzia