Sticks and stones Flashcards
Stefanus verwys na sy ma as “Mamma” en sy pa as “Pa”. Wat sê dit oor sy verhouding met sy maan aan die een kant en sy pa aan die ander kant?
-
Gee drie redes waarom hy Paarl toe trek.
-
Hoe voel Oupa oor die skool?
-
Beskryf die skoolgronde kortliks.
-
“hier gaan jy baie oor die lewe leer. Ek het, en jou pa ook.” Wat Stefanus heel eerste leer, is dat die matrieks die base van die skool is.
Wat moet die gr8s die matrieks noem?
-
“hier gaan jy baie oor die lewe leer. Ek het, en jou pa ook.” Wat Stefanus heel eerste leer, is dat die matrieks die base van die skool is.
Wat niem die matrieks die gr8s seuns?
-
“hier gaan jy baie oor die lewe leer. Ek het, en jou pa ook.” Wat Stefanus heel eerste leer, is dat die matrieks die base van die skool is.
Watter tipe dinge moet die gr8s doen?
-
“hier gaan jy baie oor die lewe leer. Ek het, en jou pa ook.” Wat Stefanus heel eerste leer, is dat die matrieks die base van die skool is.
Wat noem ons hierdie praktyk?
-
“hier gaan jy baie oor die lewe leer. Ek het, en jou pa ook.” Wat Stefanus heel eerste leer, is dat die matrieks die base van die skool is.
Hoe voel Stefanus oor wat hy moet doen?
-
Hy het sy oupa se naam. Hy is die derde generasie seun wat na die skool gaan. Hy het nie meer ‘n ma nie. Hoe dink jy beïnvloed dit alles hom om te preaat (of nie) oor sy ontnugtering (disillusionment)?
-
Waar het Stefanus tot nou toe skool gegaan?
-
Hoe verskil die nuwe skool van die ou skool?
-
“jonkhere”= jong here (young gentlemen). Tree dit matriekseuns op soon jong here? Verduidelik jou antwoord.
-
Wat word bedoel met: “Die ander blou blaadjies lag” (bl.86)?
-
Wie red hom van Stones en Stokkies?
-