sondagaande Flashcards
die aand stuur sy roofvoëls uit in die taai donker
- the evening sends its birds of prey out into the sticky darkness
- personifikasie
hulle draai eers rond
- first they circle
- as om dinge te prooi
hoog bo die stad se woonsteldakke
- high above the city’s apartment building rooftops
maar metteryd sirkel hulle laer, al laer
- but gradually they circle lower and even lower
- as om dinge te prooi
- wending
en sink neer op krom lamppale
- and sink down on crooked lamp posts
-
vanwaar hulle skerp oë by die vensters kan intuur
- ## from where with their sharp eyes they can stare into windows
na die prooi wat elke week sielalleen voor Sondaagaande staan.
- ## at the prey which every week stands alone in front of Sunday evenings
“die aand stuur sy roofvoëls uit” is ‘n voorbeeld van
- personifikasie
watter woord impliseer dat ‘n mens nie uit die atmosfeer van ‘n sondaagaan kan onstnap nie
- taai
die spreker voel dat sondagaande vyandig teenoor hom is. hoekom dink hy so
- die aand stuur roofvoëls uit
haal drie opeenvolgende woorde aan wat impliseer fatr die roofvouels nie onmuddelik toeslaan ophul prooi nie
- draai eers rond
watter enkele woord implisser dat hulle stadig grondwaarts beweeg
- mettertyd
waar speel hiedie gebeure blykbaar af
- in ‘n woonstelgebeid in ‘n stad
ons lees die eerste reël van roofvoëls. waarvan kom hulle ‘n mens op ‘n sondaagande breoof
- van jou privaatheid
wat dui “skerpe ë” by implikasie an die voels aan
- hulle sien alles raak, ontgaan hulle nie