So long Skipskop - antwoorde Flashcards
Hoekom word “pak op” herhaal?
Beklemtoon dat hulle nie baie tyd het nie / gou moet maak.
In strofes 1,3,4,5 en 6 beveel die spreker die “jou” om iets te doen. Skryf neer wat die beveel in elke strofe is :
1. Pak op en gereed om te gaan. 3. Verkoop joe goed en se totsiens. 4. Groet die plek / gaan weg. 5. Kry die kinders bymekaar. 6. Verkoop jou goed en pak op.
In strofe 2 is daar nie ‘n bevel nie. Wat gebuer in die strofe?
Die spreker vertel van sy geskiedenis (history) op Skipskop en hoekom dit moeilik is om weg te gaan.
Haal ‘n versreel uit strofe 1 aan wat vir ons se dat hulle maar min aardse besittings het.
“sit jou goedtjies op jou kop”
Hoe vervoer hulle dit wat hulle het na hul nuwe byplek toe?
Op hulle koppe
Watter EEN WOORD se elke keer vir ons dat hulle…
- Min besit?
- Nie lang tyd het om te trek nie?
- “goedtjies”
2. “more”
Weet die mense warheen hulle trek? Motiveer jou antwoord deur uit die gedig aan te haal.
Nee - “Asseblief meneer, se tog weer” / “Linkerhand, regterhand, watsekant” / “is dit die pad wat ons moet more vat”.
Waarna verwys? “Wanneer hou die dinge op”.
Hulle wil weet wanneer gaan die regering ophou om mense se grond dommer net so van hulle weg te vat. (They want to know when the government will stop taking people’s land dumbly away from them)
Se of die volgende stelling Waar of Onwaar is. Motiveer jou antwoord deur EEN SIN uit strofe 1 aan te haal “Die plek waarheen hulle trek is naby die see.”
Onwaar - “verkoop jou bootjie” of “Die blouberge oor”
Dink jy hulle gaan maklik ‘n lewe maak in Misverstand? Motiveer jou antwoord met EEN sin uit strofe 1.
Nee - “wat ken ek anders as die bloudam se branders”
Gee ‘n bewys uit die gedig dat die spreker en sy familie al vir baie lank op Skipskop bly.
“stukkies van my lewe se nou deurmekaar” / “nes my pa en sy pa ook”
Voltooi : Die verteller is gebore in die …….. distrik op die dorpie ……
1 - overberg
2 - Skipskop
Wat is die “bloudam”?
Die see
Waarvan is die baie spore (tracks) op die duine by Skipskop ‘n simbool?
Alles wat hulle gedoen het op Skipskop - hul lewe
Wat is die simboliese betekenis van die naam Misverstand?
Die feit dat dit nie reg is nie om hul daarheen te stuur. / iemand moes ‘n fout gemaak het.
Weet die inwoners waar dit is?
Motiveer jou antwoord indeur DRIE OPEENVOLGENDE WOORDE uit die gedig aan te haal.
Nee - “se tog weer”
Haal ‘n versreel uit strofe 6 aan om te bewys dat hulle nie meer in Misvertsand ‘n lewe sal kan maak uit visvang nie?
“verkoop jou bootjie”
Skryf die EEN WOORD word herhaal om aan te dui (indicate) dat dele van sy lewe reg oor Skipskop versprei le?
“stukkies”
Die spreker is anstig / bekommerd oor die kinders. Noem TWEE maniere waarop dit in die gedig uitgebeeld word.
“Tel op, tel op vir Shorty en vir Pop, gaan haal vir Apie en hou daai kindjie dop”
Gee TWEE voorbeelde van tipiese Kaapse taal uit die gedig aan.
“se ma’ so long” , “beach” , “onse”, “deurie”
Wat is die toon van die gedig?
Hartseer, onsekerheid
Wat sou jy se is die tema van die gedig?
Die onregverdigheid van die vorige regering wat mense van hulle grond af weggejaag het.
Stem jy saam met die volgende stelling: “Die spreker is verward en hartseer.” Motiveer jou antwoord deur TWEE opeenvolgende versreels aan te haal.
Ja - “Linkerhand regterhand watsekant le die plek Misverstand” of “Asseblief meneer se tog weer is dit die pad wat ons moet more vat”
Voltooi : Die spreker vra baie vrae wat nie beantwoord word nie. So kan onsself 1. (………..) wat van Skipskop en sy mense geword het.
Besluit / uitvind / dink / wonder