In-en-Uit Flashcards

1
Q

Titel

A
  • letterlik (mandjies van in en uit op jou lessenaar)
  • figuurlik (metafoor van lewe)
  • figuurlik (wat is in, aanvaarbaar, en uit, onaanvaarbaar, in terme van styl of gewildheid
  • ‘n verset teen die tyd wat verbygaan
  • ‘n voorset vir voorstedelikheid
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

ek wil wys wees

sonder om oud te word

A
  • wysheid me grysheid
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

ek wil ‘n vrou trou

en wil my kinders se hande vashou

A
  • ‘n normaal gesinslewe
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

maar ek wil nooit middeljarig seniel

in my onderborek sit en koerantlees nie

A
  • hy sal sy helder denke behou

- hy wil nie seniel word

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Ek wil god leer ken

maar ek wil nie kerk toe gaan nie

A
  • het ‘n behoefte vir god, maar ‘n persoonlike een
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

ek wil dan en kerjol

maar ek wil nie as ‘n vuilbaard dronklap vrek nie

A
  • hy wil nog die lewe geniet maar hy sal nie oorgee aan drank en sterf as ‘n dronk
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

maar as ek dan moet sterwe

gaan ek liewers reguit dood

A
  • sy dood moet skielik wees want hy wil sy lewenskwaliteit behou
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

as om my hele lewe lank stadig oud te word

A
  • hy vrees die ouderdom (wat sy dood stadig nader bring)
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

agter ‘n lessenaar met ‘n afgekoude pen

A
  • geen vervelige kantoorwerk

- sit jy en wag op jou dood in verveeldheid of angs

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

en twee draadmanjies was weemoedig uitroep:

in en uit

A
  • sy lewe moenie geliaseer kan word

- die verbeeldingloosheid daarvan ril hom

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly