Daarom Flashcards
my profiel
- my profile
is ‘n spieëlskrikker,
- is a mirror-scarer,
- self-bewus
- bangheid vir ‘n ‘monster’
my vel ‘n dermatoloog se drome
- my skin a dermatologist’s dream,
- aknee probleem
- die seun se nagmerrie
my arms en bene misliklank in die pad,
- my arms and legs miserably in the way,
- nie in proporsie nie
- lomp voel
my bolip se dons bleek.
- my upper lip’s down pale.
- melkbaardjie (jong man)
Tussen meisie: die groot krater.
- among girls : the big crater.
- vol asof hy ‘n grappie is
- verleë
Daarom antwoord ek nie
- Therefore I don’t answer
- titel
met my deurslaanstem nie,
- with my breaking voice,
- introvert
kruip ek eerder onder my kuif
- I rather hide away under my fringe
-
(ononderhandelbaar) weg
- (non-negotiable)
- rebel maar hy het sy rede
- hy het geen selfvertroue
en oefen ek agteraf
- and quietly rehearse
my afsakbroek-stap.
- my drooping-trouser walk.
Daarom bid ek die tyd om.
- Therefore I pray for time to pass.
Intussen donder ek deure toe.
- In the meantime I slam doors shut.
- emosioneel
- mindervaardig
wie praat in hierdie gedig
- ‘n ongelukkige tienerseun
- met swak selfbeeld
in die eerste twee reëls beskryf die seun sy profiel
- wat verstaan jy onder die woord “profiel” in konteks
- Wat dink jy bedoel die spreker as hy sy profiel ‘n “spieëlskriker” noem
- wat sê mense dikwels gaan met ‘n spieël gebeur as so ‘n gesig in die spieël kyk
- hy sien sy gesig
- baie lelike profiel het
- spieël gaan breek
in reël 3 die spreker : “my vel ‘n dermatoloog se droom” wat bedoel hierdie beskrywing
- hy het ‘n baie lelike vel wat uitdaging vir ‘n dermatoloog se vermoëns is
wat bedoel die spreker as hy sy arms en bene “misliklank” noem
buite verhouding met die res van sy lyf en maak ‘n mens mislik om daarna te kyk
is die volgende stelliing waar of onwaar?
- die seun skeer waarskynlik nog nie
- waar, hy het nog net bleek donsies op sy bolip
die woord “krater” kan in hierdie gedig ‘n tweeledige betekinsse hê
- gek van jouself voor ander mense te maak
- slegte vel beklemtoon
in albei strofes beskryf die tienerseun homself aan ons. Sê kortliks in jou eie woorde wat hy sê van
- sy profiel
- sy ledemate
- sy bolip
- sy stem
- sy hare
- baie lelike
- lank
- geen baard
- stem is besig
- sy kuif is baie lank
ten spyte daarvan dat hierdie tienerseun ‘n swak selfbeeld hat en homself as pateties uitbeelf, is hy ook hardkoppig
- wat is hy vasbeslote om nie te doen nie
- hoekom wil hy dit skynbaar nie doen nie
- watter enkele woord dui sy vasberadenheid aan
- sy sal nie sy kuif korter sny nie
- hang oor sy oë as hulle kan nie sien nie, kan hulle ook hom ie sien nie
- “ononderhandelbaar”
wat beteken dit as ‘n mens “agteraf” oefen
- jy oefen waar ander mense jou nie kan sien nie
die tienerseun sê dat hy sy “afsakbroek-stap” oefen. verduidelik wat die woord moontlik beteken.
- ‘n mens laat jou broek tot op jou heupe sak
- loop jou in ‘n seker manier
“daarom bid ek die tyd om” reël 13
- na watter “tyd” dink jy verwys die spreker
- die woorde in reël 13 dui aan en dat die seun…is
- die tyd van ‘n tiener
- desperaat
Die woord “donder” in die laaste versreël is ‘n lae-intensiteit vloekwoord
- wanneer donder mense nie deure toe nie
- dink jy die funksioneel in hierdie gedig, of is dit bloot vir die skokeffek geruik, gee ‘n rede vir jou antwoord
- wanneer hulle baie opgewonde is
- ‘n mens sal van ‘n tiener met so ‘n miserabele lewe verwag om van tyd tot tyd uit pure frustrasie te vloek
“(ononderhandelbaar)” in reël 11 is ‘n voorbeeld van
- parentese
wat is nie waar van die seun nie
- hy het baie selfvertroue
daar is heelwat nuutskeppings (nuwe woorde wat die spreker self gemaak het) in hierdie gedig. Nie ‘n nuutskepping nie
- ononderhandelbaar
gee twee moonlike redes hoekom meisies die seun nie aantreklik sal vind nie
- lelike vel
- lomp
- stem is besig
watter strofe(s) dui
- oorsaak aan
- gevolg aan
- strofe 1
- strofes 2,3