klein geloof Flashcards
1
Q
titel
A
- wanner ‘n mense groot word
- dinge is moeilike
- iemand met twyfel
2
Q
die kabouter is uit my tuin gesteel
A
- the dwarf has been stolen out of my garden
- sprokieskarakter
- misdaad
3
Q
en kersvader kom nooit meer op sy slee
A
- and father Christmas never comes on his sleigh any more
- ## ontnugtering (disillusionment)
4
Q
die tandemuis was net my ma
A
- the tooth mouse was just my mother
- ontnugtering
- werklikheid
5
Q
en die paddaprinse is amfibieë
A
- and frog princes are amphibians
- ontnugtering
- wetenskaplike
6
Q
Armstrong was die man op die maan
A
- Arsmtrong was the man on the moon
- fisies moontlik
7
Q
en my melkskommelweg het versuur
A
- and my milky way (milkshake way) soured
- metafoor
8
Q
drake is dinosourusse
A
- dragons are dinosaurs
9
Q
lugkastele is argitektuur
A
- air castles are architecture
- drome vervang
10
Q
ek het al my sprokies brand gesteek
A
- I lit (burned) all my fairy tales
- beklemtoon ontnugtering
- rasioneel
11
Q
Realisme, Feite, Wetenskap:
A
- Realism, Facts, Science:
- hoofletters beklem werklikheid
12
Q
EK KAN BEWYS!
A
- I CAN PROVE!
- skreeu
13
Q
maar waarom slaap ek met my lig nog aan
A
- but why do I still sleep with my light on
- wending
- irrasionele vrees vir die onbekende
14
Q
stoei met die monsters onder my bed
A
- wrestle with the monsters under my bed
15
Q
en waarom bid ek elke dag
A
- and why do I pray every day
- god