touloper Flashcards
die storms woed weer in ons huis vandag
- the storms are raging again in the house today
- ironies omdat dit is die plek waar mens gelukkig moet wees
- simbolies van konflik
maar vol durf klim ek op die tou
- but full of courage I climb onto the rope
- wending
voetjie vir voetjie skuiffel ek vorentoe
verby die werwyte-winde van
- little foot by little foot I shuffle forward
- onsekerhied
- past the blaming winds of
- aggressie
het jy al weer
-
- wys die ouers verwyter
ek het mos gesê
- I told you
- dit wys na die ouers verwyter
wat het jy gedoen
- what did you do
- wys na die ouers verwyter
gekwelde oë kyk vir my van doer onder
- worried eyes look on me from below
- bekommernis
ver verwyder van my kollig-balanseertruuk
- far removed from my spotlight-balance trick
- moeilike
- geen kommunikasie met die kind en sy ouers
- gevaarlik
my tou web tussen
- my rope web between
- enjambment, progressie
mure en deurhandvatsels
- walls and door handels
familiefoto’s en almanakke
- family photos and diaries
- jy dink aan die verlede as dinge sleg is
blitsende tv-beelde en internetkonneksies
- flashing TV-images and internet connections
-
tot by die tuinhek
- to the garden gate
- simbool van vryheid
ek is hoog bo die grond
- I am high above the ground
- gevaarlik
weg van alles behalwe die wind
- away from everything except the wind
- simbool van gevaarlikheid as die wind jy wegwaai
maar ek dink nie daaraan nie
- but I don’t think about it
- een doel hy dink nie dat die wind kan hy wegwaai nie
- wending
ek hou my oog op die tou
- I focus my eyes on the rope
- fokus
ek balanseer my lewe
- I balance my life
- beheer oor die lewe
ek voet vir voet skuif ek vorentoe
- and foot for foot I shuffle forward
- progressie, selfvertroue, groter persoon
deur die storm
- vry, nou ‘n groot mense
- braaf
- verduidelik kortliks wat ‘n “touloper” is
- wat is die figuurlike “tou” waarop die spreker in die gedig homself balanseer
- dit is ‘n persoon wat homself op ‘n tou balanseer hoog in die lug
- die lewe
- van watter “storms” praat die spreker in reël 1
- watter woord dui aan dat hierdie stroms gereels in die spreker-hulle se huis plaasvind
- die verhouding tussen die spreker en sy oers
- weer
- gee ‘n sinoniem vir die woord “durf” in reël 2
- hoekom moet due spreker “vol durf” wees wanneer hy op die tou klim
- moed / dapperheid
- dit is moeilik en jy kan maklik balans verloor
“voetjie vir voetjie skuifel ek vorentoe” wat impliseer hierdie versreël van die manier waar op die spreker vorentoe beweeg
- hy beweeg baie stadig