Trappe Van Vergelyking Flashcards
1
Q
Exceptions: (vergrotende trap) Baie Bietjie Dikwels Goed Jonk Lank Nuut Selde
A
Meer Minder Meermale Beter Jonger Langer Nuwer Minder
2
Q
Exceptions: (oortreffende trap) Baie Bietjie Dikwels Goed Jonk Lank Nuut Selde
A
Die meeste Die minste Die meeste Beste Jongste Langste Nuutste Minste
3
Q
Hard ones: Maer Swaar Opgewonde Min Snaaks
A
Maerder - maerste Swaarder - swaarste Meer opgewonde - mees opgewonde Minder - minste Snaakser - snaakste