staan op! Flashcards
titel
- bevel
- bemagtigende wekroep
- letterlik : staan
- figuurlik : moenie pateties vol
Staan op! As jy al ooit alleen was.
- Stand up! If you have ever been alone.
- nie uniek nie
- voel ook soms eensaam
Staan op! As jy al ooit gespot is omdat jy gesê het
- Stand up! If you have ever been mocked because you said how
hoe jy werklik voel.
- you really felt.
- eerlike mening uit te spreek
Staan op! As jy al ooit daaraan gedink het dat
- Stand up! If you have ever thought that
niemand van jou sal hou as hulle jou werklik ken nie.
- nobody will like you if they really knew you
- moenie voorgee om te wees
Staan op! As jy al ooit verwerp gevoel het omdat
- Stand up! If you have ever felt rejected because
jy te vet/te maer/te lelik/te… was.
- you were too fat/too thin/too ugly/too . . .
- moenie minderwaardig en verwerp voel
Staan op! As jy al ooit daaraan gedink het om
- Stand up! If you have ever thought of
“iets aan jouself te doen”.
- “doing something to yourself”.
- moenie aan selfmoord dink
Staan op! As jy dink daar is net donker in die toekoms.
- Stand up! If you think there is only darkness in the future.
- moenie sawrtgellig or negatief wees
Staan op! As jy partykeer nie antwoorde het op jou vrae nie
- Stand up! If you sometimes don’t have answers to your questions.
Staan op! As jy al ooit jou pyn vir ander mense moes wegsteek.
- Stand up! If you ever had to hide your pain from other people.
- moenie dink hulle is die enigste wat emosionele pyn ervaar
Staan op! As jy dink jy is nie aanvaarbaar nes jy is nie.
- Stand up! If you think you are not acceptable just the way you are.
- moet groepdruk weerstaan
Staan op! As jy al ooit gehuil het omdat jy jouself
- Stand up! If you have ever cried because you