Taylor Swift Flashcards
1
Q
jy herhaal
A
- you repeat
- praat met die meisie
2
Q
haar woorde van melancholie
A
- her words melancholy
- meer persoonlik
- hartseer
- swaarmoedigheid
3
Q
vir die sovelste keer
A
- for the umpteenth time
4
Q
weer
A
- again
5
Q
en nou na heeldag lank
A
- and now after the whole day long
- die tyd by skool
6
Q
se periodes skoolwerk
A
- periods of school work
- werk baie
7
Q
en pouses
A
- and breaktimes
- meerste sy praat is oor die woorde van die liedjies
8
Q
alleen
A
- alone
- geen maatjies nie
9
Q
se draal in die liedjie
A
- lingering in the song
10
Q
val jy met die skooluniform taai van skool
A
- you faal with the school uniform sticky from school
- onvermoë om haard ongelukkigheid af te skud
11
Q
skoene uitgeskop
A
- shoes kicked off
12
Q
op die bed neer
A
- down on the bed
13
Q
sing jy die woorde
A
- you sing the words
14
Q
van haar nuutste CD
A
- of her latest CD
- tienermeisie in voeling met die nuutste musiek is
15
Q
gelaai in MP3
A
- loaded in MP3
16
Q
snik
A
- sob
- hartseer
17
Q
huil
A
- cry
- sagte snikgeluide word dan ‘n harder gehuil