So long Skipskop Flashcards
1
Q
Alliterasie
A
- die “p”, die “l”, die “k”, die “r” en die “s” klanke
- die klanke word herhaal om die erns en die nood van die situasie te beklemtoon
2
Q
Assonansie
A
- die “o”, die “a” en die “oo” klanke
- die klanke word herhaal om die erns en die nood van die situasie te beklemtoon
3
Q
Elisie
A
- reel 12 : deurie
reel 35 : ma - Kaapse dialek
4
Q
Apostroof
A
- ‘n derde persoon perspektief vir die gersprek dat gebuer het
- om te beklemtoon die swaarkry wat die mense deuremaak het
5
Q
Enjambement
A
- Amper die hele gedig
- om te beklemtoon hoe gedisorienteerde mense en tyd wat die mense deuremaak het
6
Q
Herhaling / Repitisie
A
- so long
skipskop
se goodbye - die werklikheid (reality) dat die mense het hulle blyplek verloor
7
Q
Herhaling / Repitisie
A
- reel 15 en 29
- dit beklemtoon dat hierdie mense ken geen ander plek as waar hulle bly
8
Q
Litotes
A
- pak op jou ‘Goedjie’
verkoop jou ‘Bootjie’ - dit beklemtoon die feit dat die mense het baie min
9
Q
Metafoor
A
- Bloudam
- metafoor van die see
10
Q
Refrein
A
- Sê maar So long Skipskop Skipskop sê goodbye Sê maar So long Skipskop Skipskop sê goodbye. - dit beklemtoon die mense se dilema
11
Q
Retoriese vraag
A
- reel 6 reel 15 reel 21 reel 22 reel 24 - dit beklemtoon die onsekerheid (uncertainty) wat die mense voel
12
Q
Algemeen :
A
- 6 strofes
1. Een en Ses is oktaafs
2. Twee het 5 reels
3. Drie het 11 reels
4. Vier en Vyf is koeplets - Strofes
1 - beskryf die lot (fate) en onsekerheid vir die mense
2 - beskryf die mense se geskiedenis (history)
3 - beskryf die mense se wanhoop (despair) en hartseer
4 - beskryf die mense se lewens dat was gedwing (forced) om te verander
5 - beskryf die bekommernis van die mense (caring for)
6 - beskryf die mense se askeid (farewell) vir hulle blyplek - Rympatroon
1. vryerym
2. paarrym
3. omarmende rym - Tema
1. onregverdigheid (injustice)
2. onmenslikheid (inhumanity)