selfportret Flashcards
1
Q
hy sit en dink
(hy is 15 jaar)
waaroor hy moet skryf
(3)
A
- jong (Gr10)
- wonder wat hy moet kryf oor homself (watter feite)
- metateks (skryf oor die proses van skryf)
2
Q
Miskien moet hy kyk
in ‘n spieël hoe hy lyk:
(2)
A
- hy sal sy gesig beskryf
- hy kyk in die spieël en sien ‘n slegs gelaatstrekke - sleg om sy peroonlikheif to beskrf
- inversie
3
Q
die bril
(met vingermerke bevat)
(3)
A
- dui daardie dat hy werk
- hy kan nie homself baie goed in die spieël sien nie
- metafories : ken hy homself nie regtig nie
4
Q
sy hande
(die van iemand wat handewerk ken
(2)
A
- suggereer dat hy hoe om met sy hande te werk (nie baie duidelik nie)
- miskien hy dink soos dit omdat hy nie homself behoorlik ken nie
5
Q
verby sy deurmekaar hare…
na iemand wat hy nog ten volle moet ontdek
(3)
A
- nie baie gesteld op sy hare
- lui en borsel nie sy hare
- hy weet homself baie min, hy begin om te ontwikkel.
6
Q
Op skool ‘n A-kandidaat
1
A
- slim
7
Q
(Op sy rapport staan: ‘hulpvaardig en pligsgetrou”)
3
A
- mooi dinge op sy rapport
- verantwoodelik en betroubaar
- help ander kinders
8
Q
Tog kla hulle: “Skryf tog leesbaar!”
2
A
- slordig handskrif
- vuil bril en deurmekaar hare
9
Q
Atletiek,rugby,krieket -
dis nie sy gebied.
(1)
A
- hy is nie ‘n sportiewe seun nie
10
Q
Hy sal eerder
(as die tyd dit toelaat)
voor die rekenaar gaan sit.
(3)
A
- verkies om binne te bly
- alleenloper
- nie baie vrye tyd nie
11
Q
En hy sit nou en peins…
2
A
- hy dink diep
- die ellips dui aan dat hy dink vir ‘n lang tyd
12
Q
oor wat hy, oor homself
as ‘n selfprtret kan skryf.
(4)
A
- die leser het ‘n redelike idee van die seun se voorkoms en geaardheid
- die prtret is geskryf terwyl die seun gedink
- dit is nie voltooi nie, maar ek kan hom ‘sien’
- ironies
13
Q
formaat
4
A
- vrye vers (idee van onsekerheid en hoe jong die seun is)
- metateks (hy skryf oor homself wat skryf)
- assonansie is a bindingsmiddel
- tema is identiteit (mens se soeke na jouself)
14
Q
meanings
2
A
- inversie beklem die die idee dat die seun nie homself ken nie
- die deurmekaar gedagtes reflekteer indie suen se voorkoms