Halala Afrika - Antwoorde Flashcards
Halfrond
Deel van die aarde, suid of noord va die ewenaar
Ewenaar
Denkbeeldige (imaginary) horisontale streep wat die aarde in twee verdeel
Ewig
Altyd
Slawe
Mense wat ander se eiendom (property) is en vir hulle al die werk doen
Greintji
‘n Klein bietjie, hier beteken dit elke stukkie
Wereld
Aarde
Skemer
Laat middag, as die son begin sak
Ghetto’s
Krotbuurte (slums)
Beeste
Diere wat op ‘n plaas voorkom
Afrika
‘n Kontinent
Skepe
‘n Tipe vervoermiddel (conveyance)
See
Oseaan
Water
Jy kan dit drink
Olifant
‘n Baie groot dier wat in die wildernis voorkom
In watter kontinent vind die gebeure in hierdie gedig plaas? Haal ‘n versreel uit die gedig aan as bewyse van jou antwoord.
Akfrika. “Halala, ewig is ons Afrika”
Bly die vrouens waarvan die digter in strofe een praat in die strand of in ‘n landelike gebied (rural areas)? Haal ‘n versreel aan as bewyse van jou antwoord.
Landelike gebied (rural area). “as die son sak en die beeste huistoe loop”
Wie troos (comfort) die vrouens in strofe 2?
Die kinders
Wie het op die skepe uit die weste gekom?
Die Europese mense
Wat het hierdie mense op die skepe op nuwe kontinent kom soek?
Hulle wou vars water en kos vir die mense op die skepe kry.
Waarvoor is die land verruil (exchanged) volgens strofe 3?
Koperdraad
Het die ruil (exchange) van die land vir die mense in Afrika ‘n positiewe einde gebring? Waarom se jy so?
Nee, Hulle het in die ghetto’s van die stede gebly
Die eerste versreel van strofe 5 bevat personifikasie.
- Haal die personifikasie aan.
- Wat word gepersonifiseer in hierdie Versreel?
- “Toe die wereld nog so jonk was”
2. Die land word geposonifiseer
Wat het die mense van Afrika gedoen om te oorleef (survive) volgens strofe 5?
Die mense het slawe geword omdat hulle word betaal
Die mense van Afrika word beskryf as ‘slawe’. Hoekom?
Omdat hulle het vir die ander mense gewerk en het alles vir hulle gedoen (vir geld) - en die mense was as bessittings.
Die laaste strofe bevat ‘n eufemisme. Waarna verwys die eufemisme eintlik?
“Halala Afrika”