Wolwe film Flashcards
1
Q
wat is die onskuld van die rooikappie-figuur? (3)
A
- verwronge (twisted)
- bederf (spoiled)
- besmet (soiled)
2
Q
hoekom dra sy die rooikappiegewaad? (4)
A
- onsigbare (invisible)
- noodlot (fate)
- dood (death)
- bose (evil)
3
Q
Rooikappie-figuur (4)
A
- skuil (hide)
- sluip (creep)
- agtervolg (persue)
- vermoor (murder)
4
Q
die poppie (3)
A
- noodlot
- dood
- onontkombaar (incapable)
5
Q
rooi kar (2)
A
- gevaarlikehid
- bose
6
Q
rooikappie figuur/poppie (4)
A
- misterie
- onheil (evil)
- gevaar
- dood
7
Q
rooi bloed (3)
A
- dood
- gevaar
- onheil (evil)
8
Q
terugflitse (4)
A
- dood
- gevaar
- onheil
- liefde (Ryno en Arista)
9
Q
rooi roos (4)
A
- liefde
- passie
- dood
- verlies (loss)
10
Q
vleis (1)
A
- bloeddorstigheid
11
Q
rooi steen (die ring) (5)
A
- liefde
- passie
- misterie
- gevaar
- onheil
12
Q
ryno se bloed (3)
A
- reinig (cleanse) can boosheid
- opgeoffer (sacrificed)
- sonja verlos
13
Q
die staanhorlosie (6)
A
‘n simbool van :
- metaforiese klok van die lewe
- die verloop van tyd sowel as die verganklikheid van die lewe
- onheil
- dood
- verlede
- noodlot
14
Q
hoekom is daar ‘n tik-tak (1)
A
- dit kommunikeer duer die onheilspellende getik-tak
15
Q
staanhorlosie en die byl (1)
A
- dit beteken die idee dat beheer die lewe van die mense